Artwork

المحتوى المقدم من Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرة بواسطة Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.
Player FM - تطبيق بودكاست
انتقل إلى وضع عدم الاتصال باستخدام تطبيق Player FM !

Die Alternatief

2:43
 
مشاركة
 
Manage episode 463160202 series 3072738
المحتوى المقدم من Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرة بواسطة Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.

Send us a text

2 Petrus 1:3,5-9 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense. As julle dit alles besit en dit neem steeds toe, sal julle met ywer en met vrug ons Here Jesus Christus beter leer ken. Iemand wat hierdie dinge nie sy eie gemaak het nie, is kortsigtig; nog erger, hy is blind en het vergeet dat hy van sy vroeëre sondes gereinig is.
Vandag wil ek graag 'n ontstellende stukkie nuus met jou deel. Dit is dalk nie iets wat jy wil hoor nie, maar dit is iets wat jy moet hoor. So luister asseblief. Dit is regtig belangrik.

Hier kom die goeie nuus eerste! As jy in God glo, het jy reeds alles wat jy nodig het om jou droomlewe te lei.

2 Petrus 1:3 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien.

Fantasties! Kom ons kyk net gou weer na die dinge wat jy moet doen om met Hom saam te werk, om jou jou droomlewe te laat lei. Ons het die afgelope week indringend na elkeen van hulle gekyk. Miskien staan een of twee van hulle nou vir jou uit.

2 Petrus 1:5-8 Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense. As julle dit alles besit en dit neem steeds toe, sal julle met ywer en met vrug ons Here Jesus Christus beter leer ken

Dit is die wonderlike nuus, maar, jy moet regtig vandag hoor wat gebeur met diegene wat nie met God in dié seëninge wat Hy reeds aan hulle gegee het, saamwerk nie.

2 Petrus 1:9 Iemand wat hierdie dinge nie sy eie gemaak het nie, is kortsigtig; nog erger, hy is blind en het vergeet dat hy van sy vroeëre sondes gereinig is.

Moet asseblief, nie een van daardie kortsigtige mense wees nie. Moenie jou kosbare lewe verkwis nie.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1454 حلقات

Artwork
iconمشاركة
 
كل الحلقات

×
 
Loading …

مرحبًا بك في مشغل أف ام!

يقوم برنامج مشغل أف أم بمسح الويب للحصول على بودكاست عالية الجودة لتستمتع بها الآن. إنه أفضل تطبيق بودكاست ويعمل على أجهزة اندرويد والأيفون والويب. قم بالتسجيل لمزامنة الاشتراكات عبر الأجهزة.

دليل مرجعي سريع

استمع إلى هذا العرض أثناء الاستكشاف
تشغيل