1000 Ways to Die!
Manage episode 331428130 series 2987063
Vandag chat ek en Hardy oor 'n 1000 Ways to Die en 'n paar ander tv shows van back in the day. Hardy share oor sy week van koeie en gym, Hugo vetel 'n storie van hoe die polisie gemaak het dat hy nie kinder tv shows mag gekyk het nie! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir 'n stoute draffie!
Geniet die een!
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1653933643890
Junie se boek vir die maand:
Dungeon Lord - by Hugo Huesca
https://www.amazon.com/Dungeon-Lord-Wraiths-Haunt-litRPG-ebook/dp/B076ZX884S
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
140 حلقات