Afrikaanse عمومي
[search 0]
أكثر

تنزيل التطبيق!

show episodes
 
Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!
 
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware verhale en intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. Dié episodes het meer inligting wat op spesifiek die slagoffers fokus. Hier hoor jy meer oor die stories wat jy gedink het jy ken. Die episodes is nagevors, geskryf en vervaardig deur Nicole Engelbrecht vir haar gewilde True Crime South Africa reeks. Dit word oorvertel in Afrikaans deur JacarandaFM se Gerda de Sousa.
 
Die Fondasie is ’n Podcast in Afrikaans oor alles eiendoms-verwant. Ons bespreek ALLES eiendom; van beleggings en huur-om-te-verhuur tot flip, en ook verskye bedrywe wat inskakel in dfie eiendoms-wereld, soos konstruksie, agentskapp en nog vele meer. Die Fondasie word aangebied deur Hennie Meyer, SA se grootste Flipper deur sy maatskappy Bigpond; en Albert van Wyk, belegger, entrepreneur en stigter van handelsmerke soos Millionaire at 22.
 
Loading …
show series
 
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo, Christo & Hardy oor mental health vir mans. Hugo share 'n storie oor sy groot "scar" op sy voorkop, Hardy vertel ons oor mental health en hoe hy met dit deal & Christo gee sy opinie oor boundaries . Hierdie was 'n great chat om te hoor hoe ons elkeen mekaar ken en hoe ons verskil. Dankie aan Almal wat saam on…
 
Op Vrydag, 6 April 2012, is drie lede van die Steenkamp gesin brutaal vermoor op hulle plaas net buite Griekwastad. Hulle 15-jaar oue seun en broer, Don Steenkamp, het dié klein gemeenskap en die land tot stilstand geskok toe hy skuldig bevind is. Gerda de Sousa vertel dié ware misdaad verhaal in die derde episode van True Crime South Africa – die …
 
In Episode 9 het Albert 'n onderhoud met JP oor sy manier hoe hy in eiendomme invest, en hoe hy sy salaris vervang het met passiewe inkomste. Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.…
 
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met De Wet Kruger van die band Groot Oom John Tenoor. De Wet gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare as "base" speler vir die band, hy vertel ons oor hoe hulle getoer het en wat 'n great experience dit was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met De Wet te kon praat oor die groot impak wat hulle op pun…
 
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo, Dewald & Hardy oor hulle podcast se 1 Jaar herdenking. Dewald vertel oor sy wille house party wat hy in matriek gegooi het, Hardy vertel ons die selfde storie maar uit sy oogpunt. Hierdie was 'n great chat om te hoor hoe ons elkeen mekaar ken en hoe ons verskil. Dankie aan Almal wat saam ons luister! Geniet d…
 
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Lara & Janie by Hello Vriendin. Ons gesels oor hulle podcast, musiek & lewens experiences. Lara share 'n storie oor haar studies en SA efficiency, Janie google 'n Nissan 1400 in die end show game. Hierdie was 'n algemene great chat en ons is dankbaar vir die onderhoud met Lara & Janie. Geniet die een saam …
 
In 2002, is Marietjie Prinsloo en haar Krion maatskappy ontmasker as een van die grootste Ponzi skemas in Suid-Afrika se geskiedenis. Met haar val, het Prinsloo die inwoners van ‘n hele dorp op hulle knieë gedwing. Gerda de Sousa vertel dié ware misdaad verhaal in die tweede episode van True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe …..…
 
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Christo met die legende van Afrikaans homself, Riaan Cruywagen. Riaan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare op die kasie, hy vertel ons oor hoe dinge verander het oor die laaste +50 jaar in die uitsaai wêreld en baie meer. Hierdie was 'n ongelooflike ervaring wat Hugo en Christo saam hulle vir alty…
 
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos gesondheid, oefen programme en die donker kant van seksualiteit. Dewald vetel oor covid in sy lewe, mans wat ballgags gebruik en Hugo chat oor wat hy dink jy moet doen as jy begin oefen, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam …
 
Johnny en Riekie Lotter is in 2008 wreed in hulle huis in Westville, Durban, vermoor. Dit het gelei tot die ontrafeling van ‘n verhaal van beheer, okulte gedrag en leuens wat Suid-Afrika geskok het. Gerda de Sousa vertel dié ware misdaad verhaal in die eerste episode van True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe ….. Find more from JacPod…
 
As jy hou van ware misdaad verhale, is hierdie 'n podgooi wat jy nie kan mis nie. 'n Eerste ooit vir JacPod, 'n nuwe reeks van ses Afrikaanse episodes waarin ons jou meer vertel oor van die mees berugte misdaad intriges ooit in Suid-Afrika. Luister van 16 Augustus 2022!بقلم JacPod
 
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die dae van skool krete, hulle sing 'n paar ook. Hardy vetel vuur en vlam oor werk en sy nuwe passie "wolke foto's". Hugo vetel 'n lekker storie oor hoekom on die volkslied moet sing in alle skole, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het…
 
In Episode 8 bespreek Hennie en Albert hoe om jou doelwitte te stel en te bereik met jou eiendomsbelegings strategie. Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.…
 
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met die "Quizmaster" Christo! Christo vertel oor sy Quizes, hoe dit als begin het ens. en Hugo vertel vir Christo oor hoe die pod begin het wat hulle goal was met die pod. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en vir meer inligting oor Christo en wat hy doen check op sy website www…
 
In Episode 7 bespreek Hennie en Albert hoe om jou eiendoms-beleggings as 'n besigheid te sien en te bestuur. Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.…
 
Wat 'n lekker chat! Tannie Lucé kom kuier! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die wilde werk week, Forex en club rugby. Hardy vetel vuur en vlam oor rugby en werk. Hugo vetel 'n lekker storie oor vorige verhoudings, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons besli…
 
In Episode 6 bespreek Hennie en Albert hoe om jou eerste eiendom te koop. Hoe om die eiendoms-belegging journey te begin? Is dit nodig om geld te hê, of is daar maniere om dit te doen sonder om geld in jou sak te hê? Hennie en Albert antwoord al jou vrae oor hoe om die regte eiendom reg te koop. Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met…
 
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo, Dewald & Marcus oor self help en self help boeke, ons praat ook oor hoe belangrik dit is om self dissipline toe te pas in jou lewe. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en opns opinie oor boeke, gym en jou lewe. Geniet die een saam ons. Dewald Top 3 Boeke: 1. Jocko Willink - Extr…
 
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die wilde werk week, apple swaai en dronk stories van die verlede. Hardy vetel vuur en vlam oor rugby en werk. Hugo vetel 'n lekker storie oor sy dronk jeug, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis h…
 
In Episode 5 bespreek Hennie en Albert oor die verskillende tipes buy-to-let of koop en verhuur eiendomme, en ook oor die ROT op die verskillende tipes buy-to-let eiendomme. Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin…
 
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor Thailand en Thai Kultuur, ons praat ook oor Afrikaanse Kultuur en ons los die episode met 'n lekker trigger warning. Dewald vetel oor hoe hy tutor en gee 'n paar Afrikaanse Lesse. Hugo vetel 'n lekker storie oor wat by die werk gebeur het, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lew…
 
In Episode 4 bespreek Hennie en Albert hoe om die regte eiendomme te koop. Die Fondasie is 'n podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.بقلم Die Fondasie
 
Vandag chat Hugo en Hardy oor kerk gaan dae toe hulle nog op skool was. Hardy share oor sy pakslae en movie aande, Hugo vetel 'n storie van hoe toe hy op skool was, baie fiets ry hoor! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir jou 'n l…
 
In Episode 3 Praat Hennie met Jacques du Toit entrepreneur en eiendomsbelegger oor hoe om 'n suksesvolle kort termyn eiendoms besigheid te bestuur, al is mens nie eers in dieselfde land nie. Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om b…
 
Vandag chat Hugo en Hardy oor 'n die verassings wat by hulle werk vir hulle die week gewag het. Hardy share oor sy week van fix it 101, Hugo vetel 'n storie van hoe die week iemand baie nice by die werk was! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy…
 
In Episode 2 Bespreek ons hoe Albert in eiedomme betrokke geraak het en sy besigheid opgebou het van 0 rand af, hy praat ook oor sy besigheid Millionaire at 22. Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergro…
 
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor hulle verlede en hoe dit hulle vandag gemaak het wie hulle is. Dewald vetel oor dinge wat hy probeer het in sy lewe, en Hugo vetel oor goed hy wens hy vir sy 16jaarige self kon vetel, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM…
 
In episode 1 bespreek ons die eiendom-flip-bedryf. Hennie vertel 'n bietjie van sy storie en hoe hulle SA se grootste flippers geword het.Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.…
 
Vandag chat ek en Hardy oor 'n 1000 Ways to Die en 'n paar ander tv shows van back in the day. Hardy share oor sy week van koeie en gym, Hugo vetel 'n storie van hoe die polisie gemaak het dat hy nie kinder tv shows mag gekyk het nie! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te er…
 
Trigger Warning: Baie belangrik as jy sag is, ons is ook! Hierdie episode chat ek en Dewald slegs politiek so luister dalk kan ons jou opinie ook verander. Ek en Dewald is baie professioneel en weet als, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan kry 'n roomys by Steers! Geniet die een! As jy nie seker is wat jou politieke staans is nie, …
 
Vandag chat ek en Hardy oor hoe ons almal verskil. Hardy share oor sy week van draf en rugby, Hugo vetel 'n storie oor 'n baie baie ou matras! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir 'n stoute draffie! Geniet die een! Ons het 'n INST…
 
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels ek en Dewald oor belangrike dinge soos gesondheid, steroids en daai donker kant van jou brein. Dewald vetel oor dinge wat jy probeer in sy lewe, mense wat steroids reg kan gebruik en ek maak bietjie oop oor my slegte gewoontes, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam …
 
Vandag chat ek en Hardy oor Manne & Girls in Amerika. Hardy share 'n persoonlike storie oor sy tyd in Kanada en Hugo gooi 'n wille Trigger Warning Rant oor die mense in USA! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n pakkie koeki…
 
Vandag gesels ek en Dewald oor die wêreld se tax probleme. Dewald vetel hoe hy dit kan fix en ek speel "Devil's Advocate". Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons vetel oor sy tyd hier in Amerika dan volg dit tot hoe hy reg oor die wêreld travel. Geniet die een saam ons. Ons he…
 
Vandag chat ek en Hardy oor dwelms, evolusie en die toekoms. Ek en Hardy gesels oor hoe eenvoudig die verlede was en gee dalk 'n weird uitkyk oor die toekoms! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen neem 'n selfie en stuur dit vir ons! Geniet…
 
Hey hou op rook!! Vandag chat ek en Hardy oor ons eerste dagga experience. Ek en Hardy gesels oor ons werk week wat ons kwaad gemaak het en oor 'n paar goedjies wat ons anders wil doen! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n …
 
Vandag chat ek en Hardy space en blikskottel mense space is scary en uniek. Ek en Hardy gesels oor sneeu mold en sy tyd by die dokter! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n biertjie! Geniet die een! Space is Weird, check die…
 
Vandag gesels ek en Dewald oor Amerika se manne met die groot bakkies en ons raak aan verskeie topics wat dalk 'n paar mense gaan ontstel. Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons vetel oor sy tyd hier in Amerika dan volg dit tot 'n verdere gesprek oor Suid-Afrika en die mense. …
 
Vandag chat ek en Hardy oor al die ouens en dames wat so lekker gescam word ons gesels ook oor 'n paar ander dinge. Ek en Hardy gesels oor ons gunstelling karre en hoe jy kan begin trade . Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou …
 
Vandag begin ek en Hardy oor die dae van die Nokia 3310 te praat, ons gesels oor die goverment en 'n paar ander dinge. Ek en Hardy gesels oor rasisme en gee ons opinie oor 'n paar topics . Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou …
 
Vandag gesels ek en Hardy oor die F1 races. Ek en Hardy gesels oor die verskillende ouens wat jaag en hoeveel drama by hierdie sport betrokke is. Ons chat ook oor 'n paar WWE sterre en chat oor Warren Buffet en al sy geld. Hierdie was 'n sport tiepe episode waar ons bietjie oor die dit gesels en hier en daar bietjie lag. Geniet die een! F1 Show op …
 
Vandag gesels ek en William oor die dae van die college, begin van werk en share 'n paar stories daaroor. Ek en William, gesels ook oor die aand wat ons geroof was by Mystic Boer . Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag. Geniet die een! Man met die Vark Hart: https://www.bbc.com/news/healt…
 
Vandag gesels ek en Hardy oor die dae van die koshuis en share 'n paar stories daaroor. Ek en Hardy gesels oor die lewe en raak so paar keur diep. Ons chat ook oor musiek en wat vir ons 'n mooi song is. Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag. Geniet die een! Maart se boek vir die maand: A …
 
Vandag gesels ek en Dewald oor Suid Afrika se geskiedenis en ons raak aan verskeie topics wat dalk 'n paar mense gaan ontstel. Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons 'n ou storie lees met die naam " Kaptein Van Hunks en die Duiwel". Ons gesels ook oor Ukraine en Russia, Canada…
 
Vandag gesels ek, Dewald en ons spesiale gas Marcus oor die Biblioteek van Alexandria. Ons begin om daaroor te chat van al die verlore kennis, watse deel Rome daarin gehad het. In hierdie episode dwaal ons na klomp verskillende topics, van geloof tot Judas, Hitler & verder. Kom geniet hierdie episode saam ons, ons wil graag 'n "deep dive" in Julius…
 
Vandag gesels ek en Hardy oor side hustle jobs, die dae van extra geld maak. Ek en Hardy gesels oor passie, die lewe en raak so paar keur diep waar ons aan die hart-snare raak. Ons gee ons opinie oor vriende goed & sleg. Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, ons almal het 'n iemand nodig…
 
Vandag gesels ek en Hardy, of altans Hardy gesels en ek luister saam julle. Hardy vetel ons in detail oor sy laaste paar weke by die werk, die wille winter speeltyd daar in Kanada en great stories oor sy jongste seun! Hierdie was 'n lekker laid-back tiepe episode waar ons oor die mal in ons lewe gesels en net daaroor lag! Februarie se boek vir die …
 
Wat 'n lekker chat. Vandag gesels ek en Dewald oor belangrike dinge soos gesondheid, geld & verslawing. Dewald gee sy opinie oor dwelms & supplements ons chat ook oor die crypto mark wat erg verswak hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Dewald se boek: The Fourth Turning: An American Prophecy -…
 
Vandag gesels ek en Dewald met 'n baie spesiale gas, Erika. Sy werk en bly vir jaar 7 jaar al in England waar jy betrokke is by groot events soos die Formula 1. Sy help met al die verskillede nageregte, sy vetel ons oor wat dit vat, hoeveel ure jy op jou voete spandeer en nog vele meer. Hierdie was ons eerste spesiale gas van baie wat die jaar kom.…
 
Loading …

دليل مرجعي سريع

حقوق الطبع والنشر 2022 | خريطة الموقع | سياسة الخصوصية | شروط الخدمة
Google login Twitter login Classic login