Trigger Warning - Politiek Vol. 2
Manage episode 330760631 series 2987063
Trigger Warning: Baie belangrik as jy sag is, ons is ook!
Hierdie episode chat ek en Dewald slegs politiek so luister dalk kan ons jou opinie ook verander. Ek en Dewald is baie professioneel en weet als, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan kry 'n roomys by Steers!
Geniet die een!
As jy nie seker is wat jou politieke staans is nie, gebruik die website vir beter inligting daaroor;
https://www.politicalcompass.org/test
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1653933643890
Junie se boek vir die maand:
Dungeon Lord - by Hugo Huesca
https://www.amazon.com/Dungeon-Lord-Wraiths-Haunt-litRPG-ebook/dp/B076ZX884S
Volg ons op Facebook:
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&ref=content_filter
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
139 حلقات