The Random Commute Show - TRCS for short - is a podcast run by a random guy. I wanted to do more on my commutes than just listen to podcasts. As I've got plenty of things to share and like to talk I knew the idea of having my own podcasts was the way to go. Time is key and I knew that recording my random thoughts while driving my car was the way to go. So one day I just hit record and that's how it started. On my episodes I discuss plenty of different topics. It really is whatever comes to m ...
…
continue reading
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
…
continue reading
Ps Janly Kuyler (Dominee van NG Robertson) is van nou af weelliks op die lug met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons begin by Hoofstuk 1 vers 1 met sy boodskap: “Jesus is reg by jou.” Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Dr Stefan Schoeman oor die wonder van genetika
19:19
19:19
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
19:19
Johann Els gesels met Dr Stefan Schoeman. Hy praat graag oor DNA se rol in kinderontwikkeling en programering. Dit is nou naas sy pad met die Here natuurlik ook. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Etienne Beaud - Thought for Expats - Food
4:39
4:39
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
4:39
We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which will be podcasted for you to relisten or send…
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vasgeloop in jou ego uit ROMEINE 12:3 NLV “Namens Hom wat my in sy genade tot sy apostel gemaak het, sê ek aan elkeen van julle dat jy nie jouself moet oorskat nie, maar dat jy jouself nugter moet beoordeel volgens die geestelike toerusting wat God aan j…
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Nabyheid en intimiteit in verhoudings.” Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Johan Cronjé van Brackenfell Kaapstad, oor sy pad met maagkanker, en hoe die Here met hom was toe sy maag verwyder moes word. Dit na ‘n lewe in die bediening as pastoor en in opleiding van studente wat in voltydse bediening wou ingaan. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Wynand du Preez - Moenie die verlede verromantiseer nie
5:29
5:29
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
5:29
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Moenie die verlede verromantiseer nie” uit Prediker 7:10 Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Baasskap” uit Spreuke 4:23 en Matt 15: 11B Spektrum Podcasts…
…
continue reading
1
Isabella Olivier: Kleine Krummels Kook
11:01
11:01
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
11:01
Ons gesels met Isabella Olivier oor haar hart om gesinne meer saam te kry kosmaak. Vandaar haar visie vir Kleine Krummels waar sy die kinders leer bak en brou, en alles wat daaruit vloei. Soos bv die Kleine Krummels - Kleine Wonders Ekspo wat die 2de Nov plaasvind. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Hildegard Havenga oor die beste leerspasie
18:07
18:07
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
18:07
Johann Els gesels met tiener smaakmaker Hildegard Havenga, oor haar Maroela Media artikel: Maak jou kamer eksamengereed. Met die matriekeksamens wat fluks aan die gang is, is hierdie fantastiese raad vanmiddag. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema:” Blaas moed in ander” uit 1 TESSALONISENSE 5:11 NLV "Daarom, soos julle reeds doen, moet julle aanhou om mekaar moed in te praat en geestelik op te bou." Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Dr Gustav Gous: Geldverwagtinge in verhoudings
6:07
6:07
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
6:07
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Geldverwagtinge in verhoudinge.” Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Etienne Beaud, ‘n Elektriese ingenieur wat tans in Switserland bly. Omdat ons van volgende week af begin om sy insette uit te saai wat oor Suid Afrikaners in die buiteland gaan, wil ons hom graag leer ken vanmiddag. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Waardeer wat jy het” uit Prediker 6:9 Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Nie so hoog nie asb” uit Rom 10:14 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Johann Els gesels met motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer oor haar nuwe platvorm wat eersdaags bekendgestel word. Sy is elke Donderdag oggend op Goeie Nuus Tyd met woordgebasseerde inspirasie en haar potgooie is van die mees populêre insette op ons platvorm, so ons wil graag opvang met wat nuut is in haar eie bediening…
…
continue reading
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl oor sy tema: Paradigmas Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Deur dik en dun” uit SPREUKE 17:17 NLV "Op ’n vriend se lojaliteit kan jy altyd reken. Jou broer is gebore om jou te help wanneer daar probleme is. " Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Dr Gustav Gous - Kommunikasie in verhoudinge
6:02
6:02
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
6:02
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Kommunikasie in verhoudinge.” Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Danie van Loggerenberg - Child Protection Hotline
13:02
13:02
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
13:02
I Am Youth en Child Protection Hotline bied gratis beradingsdienste spesifiek vir jongmense aan. Hierdie inisiatief het ten doel om beradingsdienste te verskaf deur opgeleide en ervare beraders wanneer dit nodig is, en die diens is toeganklik deur 'n eenvoudige WhatsApp- boodskap, 'n oproep of SMS. Johann Els gesels met Danie van Loggerenberg, Stig…
…
continue reading
1
Wynand du Preez - Goddelose geld bring nie genot
5:00
5:00
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
5:00
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Goddelose geld word nie geniet nie” uit Prediker 6. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Geveerde Vergifnis” uit Matt 18:22 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
1
Ryan Smit - Wilberforce Applications OPEN
14:00
14:00
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
14:00
Johann Els is speaking to Ryan Smit, because Aspiring Kingdom ‘world changers’ are invited to enrol for Wilberforce Academy 2025. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Ps Mark Taljaard - Is vrees dalk gebedsloosheid?
8:28
8:28
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
8:28
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl. met sy vraag: "Is ons vrees dalk a.g.v. gebedsloosheid?" Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
“Vergifnis is ’n proses wat ’n mens elke dag moet kies om in te loop,” so verduidelik Selby Williams, ’n 2022- Crescendo-finalis, oor die oorsprong van sy lied “Hier is ek.” Johann Els wil vanmiddag sy storie hoor. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Die juk van genade” uit Matteus 11:20 NLV "Want my juk sal sag op julle skouers rus en my las is lig om te dra.” Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Dr Gustav Gous: Verhoudings wat werk - Verwagtinge
6:27
6:27
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
6:27
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Die goue draad van verwagtinge”. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Monique Josephs se ongeluk draai haar lewe
14:40
14:40
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
14:40
Johann Els gesels met Monique Josephs, ‘n kwadrupleeg wat dankbaar is vir die ongeluk wat haar terug na God toe gedraai het. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Wynand du Preez - Kyk na die gewer, nie die gawes
5:43
5:43
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
5:43
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Kyk na die gewer, nie die gawe nie” uit Prediker 5. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Alles beteken alles” uit Fil 2:14 - 15 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
1
Ps Japie Venter: waar gebied die Here Sy seen?
2:47
2:47
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
2:47
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Waar gebied die Here Sy seën?” uit PSALMS 133:1-3 NLV "n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saamwoon! [2] Dit is soos kosbare olie op die kop wat afloop op die baard, op die baard van Aäron, tot op die soom van sy kle…
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy tema: “Yster Slyp Yster” uit Spreuke 27:17 Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Gretha Wiid oor die Here as ons Herder by Worthy Women 2024 Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Rykdom bring nie geluk nie” uit Prediker 5 Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema uit Matt 24: 4 – 7, “Wees waaksaam”. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sawwe Knieë” uit Joshua 22:5 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Johann Els gesels met Wanda Bam oor Radio Kaapsekansel se pad vorentoe. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Ps Mark Taljaard - Moenie op jou geestelike loure rus nie
7:06
7:06
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
7:06
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl met sy tema: "Moenie op jou geestelike loure rus nie." Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Ilsabe Spoelstra - Geloof en Gesondheid
17:31
17:31
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
17:31
Johann Els gesels met natuurwetenskaplike Ilsabe Spoelstra, oor gesondheid en geloof. Sy was spreker by die “Ek is wie God sê ek is” Inspirasie Oggend, en ons wou uitvind vanwaar die belangstelling in die tema? Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Izelle Loots oor die Loop Saam Met My Woordkamp
27:01
27:01
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
27:01
Johann Els gesels met Izelle Loots. Sy dien as die Direkteur van Gesondheidstandaardontwikkeling en Opleiding by die Gesondheidsreguleerder van Suid-Afrika en hulle gesels oor haar bydrae as spreker tot die Loop-Saam-Met-My Woordkamp wat 4 – 6 Oktober plaasvind by Phahama Lodge naby Hartebeespoort. Haar tema vir haar sessie is: Byt vas en maak tyd …
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genade Onverdiend” uit 2 Kor 12:9 AFR 2020 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
1
Ps Japie Venter - Dit wat jy onbeperk het
2:25
2:25
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
2:25
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dit wat jy onbeperk het” uit MATTEUS 18:21-22 NLV Daarop kom vra Petrus Hom: “Here, hoeveel maal moet ek ’n medegelowige vergewe wat iets verkeerds teen my gedoen het? Selfs tot sewe maal toe?” [22] “Nee,” verseker Jesus hom, “nie tot sewe maal toe nie, …
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Mikro-geskiedenis” Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Flip van der Merwe loop ook saam met die Woord
13:45
13:45
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
13:45
Johann Els gesels met eertydse Radiokansel aanbieder, Flip van der Merwe. Hy is outeur van die blog ccm.co.za en ons gesels oor die komende Loop-Saam-Met-My Woordkamp by Phahama Lodge 4 – 6 Okt. Sy sessie gaan oor “Wat is die Bybel, waar kom dit vandaan, en kan ons dit vertrou?" Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 5: Nooit genoeg nie. Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Jannie Putter: Gee jou sorge vir die Here
3:51
3:51
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
3:51
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Gee jou sorge vir die Here” uit Ps 115 Spektrum Podcastsبقلم Johann Els
…
continue reading
1
Kalaharistories: Keuses, keuses en nogmaals keuses
6:38
6:38
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
6:38
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Keuses, keuses en nogmaals keuses” uit Matt 2:11 en Joh 14:6 Spektrum Podca…
…
continue reading