المحتوى المقدم من RSG. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرة بواسطة RSG أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.
Player FM - تطبيق بودكاست انتقل إلى وضع عدم الاتصال باستخدام تطبيق Player FM !
On June 25th 2025, in collaboration with Open Folk, we presented our first ever live interview event in Los Angeles. As Open Folk put it: "In These Lines is a live event where three artists each bring one song — not just to perform, but to explore. They sit down with Sofia Loporcaro, host of Before The Chorus, to talk about where the song came from, what it meant to write it, and what it still holds. Then they play it. Just the song, and the truth behind it." Find Open Folk on Instagram: @openfolkla Find Gaby on Spotify: https://open.spotify.com/artist/0K9pSmFx0kWESA9jqx8aCW?si=Wz4RUP88Qlm_RKs7QTLvWQ On Apple Music: https://music.apple.com/us/artist/gaby-moreno/472697737 Instagram: https://www.instagram.com/gaby_moreno/ Find Lily on Spotify: https://open.spotify.com/artist/0p0ksmwMDQlAM24TWKu4Ua?si=Bmdg-uIUTHu-zRUc_dqL3g On Apple Music: https://music.apple.com/us/artist/lily-kershaw/526884610 Instagram: https://www.instagram.com/lilykershaw/ Find James on Spotify: https://open.spotify.com/artist/3u50TPoLvMBXNT1KrLa3iT?si=OoLoq7ZTRZyUiytQcz0FsQ On Apple Music: https://music.apple.com/us/artist/james-spaite/905076868 Instagram: https://www.instagram.com/jamesspaite/ Subscribe: https://beforethechorus.bio.to/listen Sign up for our newsletter: https://www.beforethechorus.com/ Follow on Instagram: @beforethechoruspodcast & @soundslikesofia About the podcast: Welcome to Before the Chorus , where we go beyond the sounds of our favourite songs to hear the stories of the artists who wrote them. Before a song is released, a record is produced, or a chorus is written, the musicians that write them think. A lot. They live. A lot. And they feel. A LOT. Hosted by award-winning interviewer Sofia Loporcaro, Before the Chorus explores the genuine human experiences behind the music. Sofia’s deep knowledge of music and personal journey with mental health help her connect with artists on a meaningful level. This is a space where fans connect with artists, and listeners from all walks of life feel seen through the stories that shape the music we love. About the host: Sofia Loporcaro is an award-winning interviewer and radio host who’s spent over 8 years helping musicians share their stories. She’s hosted shows for Amazing Radio, and Transmission Roundhouse. Now on Before the Chorus, she’s had the chance to host guests like Glass Animals, Feist, Madison Cunningham, Mick Jenkins, & Ru Paul's Drag Race winner Shea Couleé. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices…
المحتوى المقدم من RSG. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرة بواسطة RSG أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.
'n Span regskenners bespreek regskwessies en -probleme.
المحتوى المقدم من RSG. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرة بواسطة RSG أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.
'n Span regskenners bespreek regskwessies en -probleme.
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor ‘n boedel, en iemand wat nie vir belasting geregistreer is nie. Arbeidsregkenner Johan Botes praat oor herstrukturering en die regte van werknemers en werkgewers in dié verband.
Igna Klynsmith praat oor huurkontrakte, uitklaringsertifikate en volmag. Spesialisgas Volker Kruger gee advies oor die verkoop van boedelbates deur erfgename, en of ‘n eksekuteur sonder die erfgename se toestemming boedelbates kan verkoop.
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak oor die reg van ‘n ouma om haar kleinkinders te sien. Hy vertel ook van ‘n saak waar ‘n kalf ‘n padongeluk veroorsaak het, en wie aanspreeklikheid vir die ongeluk sal aanvaar. Spesialisgas Lizel van Deventer praat oor 'n kontrak of ooreenkoms wat elektronies aangegaan word.…
Igna Klynsmith bespreek die beginsel van verjaaring t.o.v. eiendomsreg. Hy praat ook oor die belastingvoordele van trusts. Spesialisgas Susan de Wet bespreek ‘n saak oor ‘n vrou wat ‘n eis teen ‘n winkelsentrum gemaak het nadat sy gestruikel het en beseer is.
Igna Klynsmith verduidelik die verskil tussen ‘n erkenning en ‘n bekentenis. Hy bespreek ook ‘n saak oor ‘n destydse gifmoord. Familieregkenner Riëtte Oosthuizen praat oor ‘n pa se regte met die besluit om ‘n swangerskap te termineer.
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat as mylpaal vir geslagsgelykheid en arbeidsreg binne godsdiensinstellings beskou word. Hy bespreek ook ‘n saak uit die 1960’s wat handel oor ‘n SS-soldaat wat betrokke was by die Joodse vraagstuk van die Nazi’s. Ons spesialisgaste verduidelik die proses en vereistes van handelsmerkregistrasie.…
Igna Klynsmith bespreek ‘n vraag oor ‘n ma wat nie saamstem met haar man se besluit dat alles in hulle testament aan hulle seun bemaak word, en niks aan hulle dogters, nie. Spesialisgas Volker Kruger deel wenke oor die kansellasie van 'n verband in die geval van ‘n egskeiding, wat deur dieselfde prokureur hanteer word.…
Igna Klynsmith bespreek ‘n vraag oor lewensreg op ‘n eenheid in ‘n aftreeoord. Die okkupeerder is na ‘n sorgeenheid verskuif, maar die kontrak se veresites klink vir haar onregverdig. Spesialisgas Elmari Richter praat oor verhuising met kinders, en of jy die ander ouers se toestemming nodig het om dit te doen.…
Igna Klynsmith bespreek 'n luisteraarsvraag oor ‘n persoon wat sonder ‘n testament gesterf het. Hy bespreek ook ‘n hoogeregshofuitspraak oor aanspreeklikheid en vrywarings. Arbeidsregkenner Johan Botes praat oor stygende lewenskoste, en salarisse wat nie hiermee tred hou nie.
Igna Klynsmith bespreek ‘n onlangse saak oor ‘n mandaat en eis t.o.v. agentekommissie. Est-Marie McCallahan bespreek die konstitisionele hofuitspraak oor of Suid-Afrikaners outomaties hulle burgerskap verloor indien hulle elders burgerskap verkry.
Igna Klynsmith bespreek ‘n vraag oor volmag en prokurasie. Hy vertel ook van ‘n geval waar ‘n verhuurder haar huurders op die huis se kameras dophou, en van in duplum-reël. Spesialisgas Riëtte Oosthuizen bespreek die jongste statistiek oor egskeidings in Suid-Afrika.
Igna Klynsmith bespreek die reëls m.b.t. studentebehuising. Spesialisgas Volker Kruger praat oor kinders en testamente, voogdyskap, onderhoudseise van kinders uit ’n boedel, en verwante sake. Hy beantwoord ook vrae oor hoe oud ‘n kind moet wees om te kan erf. Moet kinders altyd in gelyke dele uit 'n trust bevoordeel word? Hoe werk vaderskaptoetse by ‘n bestorwe boedel?…
Igna Klynsmith bespreek vererwing van vuurwapens, asook ‘n vraag oor bloedskande. Hy beantwoord ook ‘n paar luisteraarvrae oor die strafreg. Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse praat oor die regspraktyke van menslike oorskot, en die reëls met betrekking tot die wegdoen van lyke.
Igna Klynsmith praat oor tradisionele en westerse huwelikswetgewing. Hy beantwoord ook ‘n paar luisteraarsvrae oor die strafreg. Familieregprokureur Elmari Richter praat oor die verandering van huweliksgoederebedeling ná huwelikssluiting.
مرحبًا بك في مشغل أف ام!
يقوم برنامج مشغل أف أم بمسح الويب للحصول على بودكاست عالية الجودة لتستمتع بها الآن. إنه أفضل تطبيق بودكاست ويعمل على أجهزة اندرويد والأيفون والويب. قم بالتسجيل لمزامنة الاشتراكات عبر الأجهزة.