RSG عمومي
[search 0]
أكثر
تنزيل التطبيق!
show episodes
 
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
  continue reading
 
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
  continue reading
 
Artwork

1
RSG Nuus & Aktualiteit

SABC News and Current Affairs

Unsubscribe
Unsubscribe
شهريا
 
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Ryk van Niekerk gesels met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, en Leanne Manas, bekroonde aanbieder van die SAUK, oor die vals advertensies waarin die identiteite van prominente mense gebruik word om die publiek te mislei. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
  continue reading
 
'Nou gaan die werklike probleem die netwerk wees; lokomotiewe is nie meer krities nie': Prof. Jan Havenga, emeritus professor in Bedryfsingenieurswese aan die Universiteit van Stellenbosch en logistieke raadgewer vir die regering en die Wêreldbank. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
  continue reading
 
Pres. Cyril Ramaphosa het onlangs die omstrede Onteieningswet onderteken. Dr. Reghard Brits, direkteur by Brits Dreyer Inc. en buitengewone professor aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), verduidelik wat die wet behels en hoe dit toegepas gaan word. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
  continue reading
 
Loading …

دليل مرجعي سريع

استمع إلى هذا العرض أثناء الاستكشاف
تشغيل