Scam Jou Uit 'n Kar Uit! | Hardy Duvenhage
Manage episode 324505374 series 2987063
Scam Jou Uit 'n Kar Uit! | Hardy Duvenhage
Vandag chat ek en Hardy oor al die ouens en dames wat so lekker gescam word ons gesels ook oor 'n paar ander dinge. Ek en Hardy gesels oor ons gunstelling karre en hoe jy kan begin trade . Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n lekker garage pie!
Geniet die een!
Vir die wat wil leer trade
Wall Street Academy:
https://www.wsatraining.com
April se boek vir die maand:
I Can't Make This Up: Live Lessons - Kevin Hart
Hardy se Top 5 Karre:
1: Redbull F1 RB16
2: Lamborghini Aventador 2022
3: Toyota Yaris 2022 WRC
4: Hyundai Palisade 2022
5: BMW 530 D
Hugo se Top 5 Karre:
1: Aston Martin DBS 2022
2: Porsche 911 GT3 2022
3: Mercedes AMG GT63 S 2022
4: 1969 Ford Mustang BOSS 429
5: Ford F150 Raptor 2022
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
140 حلقات