'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Mamma Mia nog tot 9 Junie by Montecasino
9:46
9:46
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
9:46
Die musiekspel, Mamma Mia, het ná 'n suksesvolle speelvak in die Kaap na Johannesburg verskuif. Terrance April het met die musiekregisseur, Charl- Johan Lingenfelder, tydens een van hulle repetisies gesels.بقلم RSG
…
continue reading
1
Wat maak jy as jy bietjie meer risiko vir jou beleggingplan soek?
22:10
22:10
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
22:10
Drikus Combrinck, bestuurshoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.بقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Groot planne vir ’n nuwe Kaapse lughawe
8:04
8:04
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
8:04
Deon Cloete, besturende direkteur van die Kaapse Wynland-lughawe gesels oor die nuwe Kaapse lughawe. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die Inkomstediens kyk na die doeltreffendheid van sy doane-dienste
8:03
8:03
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
8:03
Edward Kieswetter – kommissaris, Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Chris Schutte, uitvoerende hoof van Astral Foods gesels oor hulle tussentydse resultate, en planne vir geblikte hoender. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dr Erich Bock, waarnemende besturende direkteur van Netcare se hospitaalafdeling gesels oor die groep se resultate en die NGV. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 20ste Mei 2024
50:39
50:39
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
50:39
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die rand, die goudprys, en Napers se nuwe baas. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Checkers Sixty60 het groot planne vir groter produkte
6:07
6:07
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
6:07
Neil Schreuder, hoof van strategie en innovasie by die Shoprite-groep gesels oor Checkers Sixty60 se planne vir groter produkte. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Rolex sê sy tyd in Suid-Afrika is verby
8:53
8:53
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
8:53
Adriaan Rootman, stigter en eienaar van Luxury Time gesels oor Rolex wat sy kantoor in Suid-Afrika sluit. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17de Mei 2024
49:35
49:35
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
49:35
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Charl Brand, senior vennoot by Harney Westwood en Riegels gesels oor Suppple se notering. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Discovery Invest stel SA se eerste bitcoin-fonds bekend
5:20
5:20
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
5:20
Estee Sevenster, senior aktuaris by Discovery Invest gesels hulle bitcoin-fonds. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die gasbedryf het groot potensiaal, maar staar ’n tekort in die gesig
9:15
9:15
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
9:15
Jaco Human, uitvoerende hoof van IGUA-SA gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Stellantis wil 50 000 bakkies per jaar by sy nuwe aanleg by Kouga bou
7:19
7:19
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
7:19
Charl Timms, kommersiële direkteur van Stellantis Suid-Afrika gesels oor hulle nuwe aanleg. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Andries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die NGV-wet is deur die president geteken, maar dit is nog nie in werking gestel nie
8:47
8:47
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
8:47
Prof Pierre de Vos, grondwetkenner en voorsitter van die Claude Leon-stigting by die Universiteit van Kaapstad (UCT) gesels oor die grondwetlikheid van die NGV. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 16de Mei 2024
50:05
50:05
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
50:05
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 15de Mei 2024
46:20
46:20
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
46:20
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Zero Carbon Charge sluit R4,3 miljard ooreenkoms met die Vrystaat- regering
8:08
8:08
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
8:08
Joubert Roux, medestigter van Zero Carbon Charge gesels oor hulle ooreenkoms met die Vrystaat-regering. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die Amerikaanse inflasiekoers, en die impak van die NGV op markte. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dr Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) by die departement van gesondheid en Prof Alex van den Heever, voorsitter van studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels by die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) gesels oor die NGV-wetsontwerp. Volg RSG Geldsake op Tw…
…
continue reading