المحتوى المقدم من Tuine Gemeente. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرة بواسطة Tuine Gemeente أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.
Player FM - تطبيق بودكاست انتقل إلى وضع عدم الاتصال باستخدام تطبيق Player FM !
Happy Valentine’s Day! You know what that means: We have a brand new season of Love Is Blind to devour. Courtney Revolution (The Circle) joins host Chris Burns to delight in all of the pod romances and love triangles. Plus, Meg joins the podcast to debrief the Madison-Mason-Meg love triangle. Leave us a voice message at www.speakpipe.com/WeHaveTheReceipts Text us at (929) 487-3621 DM Chris @FatCarrieBradshaw on Instagram Follow We Have The Receipts wherever you listen, so you never miss an episode. Listen to more from Netflix Podcasts.…
المحتوى المقدم من Tuine Gemeente. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرة بواسطة Tuine Gemeente أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.
Venster op DIE realiteit...Kyk weer! Eenskomende Sondag gaan ons weer uitgedaag word deur die woorde van Jesus: Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.” Leef jy gedurig met beheer, mag en oordeel, of kan jy die diepe uitnodiging hoor dat ons anders kan KYK? Waarvan moet jy MINDER seker wees, sodat jy van MEER seker kan wees?

"My LYF" Die lyf kan soms ‘n plek van groot frustrasie wees. ‘n Plek wat ons inperk. Dit kan egter ook ‘n plek wees wat ons vrymaak. Ons wonder saam verder oor hoe ons lyf inskakel met ons geloof.
Sondag vier ons weer GELOOF en LEWE. Ons is dankbaar vir die getuienis van 23 jongmense wat openbare belydenis van geloof aflê. ‘n Sirkel word voltooi om as oorgang te dien na ‘n volgende siklus. Ons elkeen word uitgenooi en uitgedaag om ons daagliks te bekeer om die sirkels van ons lewens te voltooi. Bekering is dus nooit ‘n bestemming nie, maar eerder ‘n FOKUS of RIGTING.…
"My LYF" Sondagaand gesels ons oor drifte, passies en wellus. Ons moet verstaan hoe die liggaamlike energie wat in elke mense opgesluit is ons kan help om sinvol te leef. Ons word uitgenooi om die onlosmaaklike band tussen seksualiteit (ons soeke) en spiritualiteit (God) te ontdek en te waardeer.
“Om nuut te word” Die ritueel van reiniging was lewensbelangrik vir die Jode gewees. Om skoon te wees bepaal jou verhouding met God. Dit maak dat jy toegang verkry tot heilighede en word ‘n weerspieëling van jou werklikheid. Maar hoe lyk die ritueel van reiniging vir ons? Hoe skep ons as Tuine gemeente heilige spasies in onsself en ons omgewing?…
Venster op DIE realiteit...Kyk weer! Eenskomende Sondag gaan ons weer uitgedaag word deur die woorde van Jesus: Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.” Leef jy gedurig met beheer, mag en oordeel, of kan jy die diepe uitnodiging hoor dat ons anders kan KYK? Waarvan moet jy MINDER seker wees, sodat jy van MEER seker kan wees?…
مرحبًا بك في مشغل أف ام!
يقوم برنامج مشغل أف أم بمسح الويب للحصول على بودكاست عالية الجودة لتستمتع بها الآن. إنه أفضل تطبيق بودكاست ويعمل على أجهزة اندرويد والأيفون والويب. قم بالتسجيل لمزامنة الاشتراكات عبر الأجهزة.