Artwork

المحتوى المقدم من Gereformeerde kerk Bergbron. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرة بواسطة Gereformeerde kerk Bergbron أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.
Player FM - تطبيق بودكاست
انتقل إلى وضع عدم الاتصال باستخدام تطبيق Player FM !

Sondag 13 Oktober 2024 Stephan Briel

36:36
 
مشاركة
 
Manage episode 444971505 series 2644201
المحتوى المقدم من Gereformeerde kerk Bergbron. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرة بواسطة Gereformeerde kerk Bergbron أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.

Lees: Gen 2: 15 – 3: 7.

Fokus: Gen 3: 4.

Satan se leuen: God is ‘n leuenaar.

  • Nadat Satan ‘n vastrap plek in Eva se gedagtes gekry het deur die twyfel in haar, beweeg hy nou van bevraagtekening van God tot direkte ontkenning: “Julle sal beslis nie sterf nie…”
  • Wat nodig is om die waarheid te ken, is openbaring waarop die Bybel aanspraak maak. (bv Heb 1: 1-3 en 2 Tim 3: 16-17)
  • Die hele Bybel getuig van Jesus Christus en in en deur Hom het God duidelik sy liefde en verlossing aan ons geopenbaar.
  • Die sg. Nuwe Hervormers besit geen nuwe hervorming nie, maar is vasgevang in die leuen wat al van Eden se dae deur die ganse geskiedenis voorgekom het: die ontkenning van Skrifgesag.
  • Ons leef ook baie keer asof God se Woord vals is as ons die rampspoedige konsekwensies van die sonde ontken: “Julle sal beslis nie sterf nie…” (v 4) en wanneer daar ‘n gedagte by jou ontstaan dat God se Woord ‘n blokkasie tot hoër hoogtes is: “maar God weet dat julle oë sal oopgaan die dag as julle van daardie boom eet en dan sal julle soos God wees deurdat julle alles kan ken” (v 5).
  • Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

    • Hoekom is die beheer van ons denke so belangrik en watter strategie gebruik Satan om ons denke te beheer?
    • Verduidelik die leuen wat Satan in Gen 3: 4 verkondig.
    • Wat beteken dit dat die Skrif deur God geïnspireer is? (vgl 2 Tim 3: 16-17)
    • Wat is jou antwoord op die sg. Nuwe Hervormers?
    • Op watter maniere leef kerkmense baie keer asof God se Woord vals is?
      continue reading

    279 حلقات

    Artwork
    iconمشاركة
     
    Todos os episódios

    ×
     
    Loading …

    مرحبًا بك في مشغل أف ام!

    يقوم برنامج مشغل أف أم بمسح الويب للحصول على بودكاست عالية الجودة لتستمتع بها الآن. إنه أفضل تطبيق بودكاست ويعمل على أجهزة اندرويد والأيفون والويب. قم بالتسجيل لمزامنة الاشتراكات عبر الأجهزة.

    دليل مرجعي سريع