المحتوى المقدم من InVia Gemeente. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرة بواسطة InVia Gemeente أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.
Player FM - تطبيق بودكاست انتقل إلى وضع عدم الاتصال باستخدام تطبيق Player FM !
Hilde Mosse comes from one of the wealthiest families in Berlin and stands to inherit an enormous fortune. But she longs for something more meaningful than the luxurious lifestyle her family provides. So Hilde decides to pursue her dream of becoming a doctor. As the Nazis take power in Germany and the Mosse family is forced to flee, Dr. Hilde Mosse lands in New York having nearly lost everything.. She finds her calling treating the mental health of Black youth – and the symptoms of a racist system. In addition to photographs, school records, and correspondence spanning Hilde Mosse’s entire lifetime, the Mosse Family Collection in the LBI Archives includes the diaries she kept between 1928 and 1934, from the ages of 16-22. Hilde’s papers are just part of the extensive holdings related to the Mosse Family at LBI. Learn more at lbi.org/hilde . Exile is a production of the Leo Baeck Institute, New York and Antica Productions. It’s narrated by Mandy Patinkin. This episode was written by Lauren Armstrong-Carter. Our executive producers are Laura Regehr, Rami Tzabar, Stuart Coxe, and Bernie Blum. Our producer is Emily Morantz. Research and translation by Isabella Kempf. Voice acting by Hannah Gelman. Sound design and audio mix by Philip Wilson. Theme music by Oliver Wickham. Please consider supporting the work of the Leo Baeck Institute with a tax-deductible contribution by visiting lbi.org/exile2025 . The entire team at Antica Productions and Leo Baeck Institute is deeply saddened by the passing of our Executive Producer, Bernie Blum. We would not have been able to tell these stories without Bernie's generous support. Bernie was also President Emeritus of LBI and Exile would not exist without his energetic and visionary leadership. We extend our condolences to his entire family. May his memory be a blessing. This episode of Exile is made possible in part by a grant from the Conference on Jewish Material Claims Against Germany, which is supported by the German Federal Ministry of Finance and the Foundation Remembrance, Responsibility and Future.…
المحتوى المقدم من InVia Gemeente. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرة بواسطة InVia Gemeente أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.
"Jou siel het seën nodig. En nodig om te seën. Dis nie net ‘n Bybelse ding nie, dis ‘n mensding. Dis nie net ‘n geestelike daad nie, dit sluit die liggaam en hart en verstand in."
المحتوى المقدم من InVia Gemeente. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرة بواسطة InVia Gemeente أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.
"Jou siel het seën nodig. En nodig om te seën. Dis nie net ‘n Bybelse ding nie, dis ‘n mensding. Dis nie net ‘n geestelike daad nie, dit sluit die liggaam en hart en verstand in."
"You can develop a healthy, robust community that lives right with God and enjoy its results only if you do the hard work of getting along with each other, and treating each other with dignity and honor.” Galatians 3:18
"Jou roeping lê nie in die ontdekking van een of ander voorkennis nie, maar in die nederige oorgawe aan geloof en liefde, reg binne die omstandighede waarin jy jouself bevind – of jy dit gekies het al dan nie."
Die geheim van my identiteit is weggesteek in die liefde en genade van God. Daarom is daar net een “probleem” waarop my hele bestaan, my vrede en my heilsaamheid berus: om myself te ontdek in die ontdekking van God.
”The story of Jesus does not enable us to stretch ourselves up to God; it declares that God has come down to us, to meet us in our dust and ashes.” – N.T. Wright”
“In 'n wêreld wat ons aanmoedig om voortdurend te doen, is die gawe van wag 'n radikale daad. Dit is 'n uitnodiging om stil te staan, om te luister, om te wees. Om te wag is om ons verlangens te verdiep, om geduld te kweek, en om onsself oop te stel vir die onmoontlike.”
“En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon – en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat vol van die Vader kom – vol van genade en waarheid.” Joh. 1:14”
“A kind of intimacy develops when men and women walk and talk together, with no immediate agenda or assigned task except eventually getting to their destination and taking their time doing it.” – Eugene Peterson
“In Maria sien ons ons eie onvermoë om geestelike goed te laat gebeur deur ons eie toestelle, ons eie intelligensie en met ons eie liggame; maar ek kan God vertrou en toelaat om dit in en deur my te doen. Al wat Maria eintlik gesê het is, “Hier is ek.”
Ons siel het vrygeraak soos ‘n voël uit die vangnet van die voëlvangers; die vangnet is gebreek, en ons, ons het vrygeraak. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. - Psalm 124:6-8...
"Vrede was die kernboodskap van Jesus en waarop ons lewe gebou moet word. Hy praat 42 keer oor vrede en kom uit ‘n tradisie waar dit meer as 400 keer in Ou Testament genoem word. Die een woord vir vrede beteken letterlik “to repair the world” en by Jesus is daar geen twyfel dat dit moontlik is en dat die wêreld in harmonie kan leef.:…
“We do not attain anything by our own holiness, but by ten thousand surrenders to mercy. A lifetime of received forgiveness allows you to become mercy.” - Richard Rohr
"Die “honger en dors” waarvan hierdie saligspreking praat, staan eintlik in vir al ons verlangens en begeertes. En die “reg” waarna Matteus verwys is nie net die teenoorgestelde van verkeerd nie. Dis nie ‘n sinoniem vir “korrek” of “deugsaam” nie. Dis 'n veel meer dinamiese konsep in die Israel van Jesus se tyd. Dis 'n energiebelaaide sfeer van heilige teenwoordigheid. Om IN die geregtigheid van God te wees is om direk verbind aan en geanker te wees in hierdie kragveld."…
Jesus nooi ons uit om "arm van gees" te word. Die woord "arm" beteken "the very empty ones, those who are crouching," en Cynthia Bourgeault vertaal dit met "pouring empty into empty.
"In die woelige waters van ons daaglikse bestaan moet ek dikwels swem teen die stroom. Dit is nie 'n maklike pad nie, maar een wat ek doelbewus kies. Hoekom? Die antwoord ontvou diep onder die watervlak van ons alledaagse ervarings..."
"Jou siel het seën nodig. En nodig om te seën. Dis nie net ‘n Bybelse ding nie, dis ‘n mensding. Dis nie net ‘n geestelike daad nie, dit sluit die liggaam en hart en verstand in."
"Die "Donker Nag van die Siel" is presies die begin van ware geloof. In daardie duisternis, wanneer ons niks oor het nie, wanneer ons voel daar is geen God nie, kan God begin om op 'n suiwer manier in ons in te vloei. Omdat ons innerlike godsdienstige vermoëns verlam is, kan ons nie langer ons ervaring van God manipuleer, vervals, onsself daarin projekteer, of dit gebruik om goddelike toestemming vir ons eie dade te rasionaliseer nie..."…
مرحبًا بك في مشغل أف ام!
يقوم برنامج مشغل أف أم بمسح الويب للحصول على بودكاست عالية الجودة لتستمتع بها الآن. إنه أفضل تطبيق بودكاست ويعمل على أجهزة اندرويد والأيفون والويب. قم بالتسجيل لمزامنة الاشتراكات عبر الأجهزة.