انتقل إلى وضع عدم الاتصال باستخدام تطبيق Player FM !
Burma 2. Duisende tempels op die vlaktes van Bagan
Manage episode 359313365 series 3462142
Daar is amper 4000 tempels op die vlaktes van Bagan, in Burma. Ek staan hoog op een van hulle en kyk na hierdie stukture. Dit voel vir my asof iemand hierdie wonderlike plek wegsteek. Almal op aarde behoort dit te kan sien. Dis manjifiek! Wie het hierdie temples gebou? Hoekom? Hulle is meer as 'n 1000 jaar oud. Daar was op 'n stadium 10 000 tempels, 3000 kloosters en duisende ander geboue. Wie het hulle afgebreek? Was daar 'n oorlog? Hoekom? Kuier saam met my in Burma, in die area Bagan.
78 حلقات

همه قسمت ها
×
1 Bosnië 3. Moeilikheid in Sarajewo. Ek maak 'Kultuur' foute en mense gil op my. Swaar-reis tye. 9:36

1 FIKSIE 4. "Die Luisteraar." Hierdie kortverhaal is in die tydskrif SARIE gepubliseer. 13:00

1 FIKSIE 2: "Ooievaars in Serwië". Kortverhaal wat in die "Sarie" gepubliseer is.Ek het dit in Serwië geskryf. 13:58

1 Bosnië 1. Sarajewo. Somer-Sonstilstand-Dag 2010. "Sy naam is ZLATCO." 12:53

1 Sirië 1. Ek werk in Sirië en leer Arabies-sprekende tieners Engels praat. 9:46

1 KORTVERHAAL 1: Katerina se Simfonie. Verhaal uit Mexico. 10:56

1 Burma 3. Hello is Ming_ga_la_bah. Ek dra my nou Longyi Burma-rompie. O,wee. 11:14

1 China 5. Ek pieps in China en mense sien my! Hulle waai ... 8:02

1 Burma 2. Duisende tempels op die vlaktes van Bagan 11:37

1 Kuba 1. Ek vier Fidel Castro se 90e verjaardag-fees in Kuba, op die platteland. 10:50

1 Burma 1. Die vrou uit Burma laat my tiekiedraai dans op die skool se lessenaar. 7:56

1 China 4. Tiananmen Plein se Voetsek aand. Effektiewe Kommunisme - 'n lessie vir my. 9:14

1 China 3. My 30 Taxi padkaarte en wat agterop geskryf was. 9:42
مرحبًا بك في مشغل أف ام!
يقوم برنامج مشغل أف أم بمسح الويب للحصول على بودكاست عالية الجودة لتستمتع بها الآن. إنه أفضل تطبيق بودكاست ويعمل على أجهزة اندرويد والأيفون والويب. قم بالتسجيل لمزامنة الاشتراكات عبر الأجهزة.