Artwork

المحتوى المقدم من Jan Oosthuizen. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرةً بواسطة Jan Oosthuizen أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.
Player FM - تطبيق بودكاست
انتقل إلى وضع عدم الاتصال باستخدام تطبيق Player FM !

Die Ongetemde EGO

44:15
 
مشاركة
 
Manage episode 336499754 series 2287668
المحتوى المقدم من Jan Oosthuizen. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرةً بواسطة Jan Oosthuizen أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.

LEER EN VERSTAAN HOE DIE HERE ONS GENEES VAN 'N ONGETEMDE EGO!! 80% van al menslike DRAMA is a.g.v. ons ongetemde EGO. The big I in the word sIn. TOE sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg. Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind. Want wat baat dit ’n mens as hy die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly? Of wat sal ’n mens gee as losprys vir sy siel? (Mat 16:24 - 26) Dit is juis hierdie ongetemde EGO van die mens, wat deur die eeue ons meeste probleme van onmin, jaloesie, wedywering, en konflik veroorsaak het. Die probleem is nie dat ons ‘n ego het nie, dit is dat ons dit nie tem nie! U het my getugtig en ek het my laat tugtig soos ’n ongeleerde kalf. Bekeer my, dan sal ek my bekeer, want U is die HERE my God. (Jer 31:18)

Preeknotas

  continue reading

271 حلقات

Artwork

Die Ongetemde EGO

JanOosthuizen

published

iconمشاركة
 
كل الحلقات

×
 
Loading …

مرحبًا بك في مشغل أف ام!

يقوم برنامج مشغل أف أم بمسح الويب للحصول على بودكاست عالية الجودة لتستمتع بها الآن. إنه أفضل تطبيق بودكاست ويعمل على أجهزة اندرويد والأيفون والويب. قم بالتسجيل لمزامنة الاشتراكات عبر الأجهزة.

دليل مرجعي سريع