Bevry jouself van die strik van satan
Manage episode 336592206 series 2287668
Hy moet die weerspanniges in sagmoedigheid teregwys, of God hulle nie miskien bekering sal gee tot die kennis van die waarheid nie, en hulle weer nugter kan word, vry van die strik van die duiwel, nadat hulle deur hom gevang was om sy wil te doen. (2 Tim 2:25-26) Ons almal staan die gevaar om vasgevang te raak in die strik van die duiwel sonder dat ons dit besef..... VANDAG MAAK DIE WAARHEID JOU VRY!
274 حلقات