Tax Probleme | Hardy Duvenhage
Manage episode 327883631 series 2987063
Tax Probleme | Hardy Duvenhage
Vandag gesels ek en Dewald oor die wêreld se tax probleme. Dewald vetel hoe hy dit kan fix en ek speel "Devil's Advocate". Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons vetel oor sy tyd hier in Amerika dan volg dit tot hoe hy reg oor die wêreld travel.
Geniet die een saam ons.
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Mei se boek vir die maand:
The 7 1/2 Deaths of Evelyn Hardcastle - by Stuart Turton
https://en.wikipedia.org/wiki/The_Seven_Deaths_of_Evelyn_Hardcastle
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd
www.afrikaansemanne.com
136 حلقات