Stuur Ons Maan Toe | Hardy Duvenhage
Manage episode 325866479 series 2987063
Stuur Ons Maan Toe | Hardy Duvenhage
Vandag chat ek en Hardy space en blikskottel mense space is scary en uniek. Ek en Hardy gesels oor sneeu mold en sy tyd by die dokter! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n biertjie!
Geniet die een!
Space is Weird, check die uit:
https://www.theverge.com/2018/2/28/17063540/radio-waves-astronomy-big-bang-early-stars-universe-light-cosmic-dawn
God's Eye:
https://telescope.live/gallery/helix-nebula-aka-eye-god
Horse Head:
https://science.nasa.gov/horsehead-nebula
April se boek vir die maand:
I Can't Make This Up: Live Lessons - Kevin Hart
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
140 حلقات