Protein Shakes & Lifestyle Blogs Vol. 3 | Dewald Alberts
Manage episode 338519982 series 2987063
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos gesondheid, oefen programme en die donker kant van seksualiteit. Dewald vetel oor covid in sy lewe, mans wat ballgags gebruik en Hugo chat oor wat hy dink jy moet doen as jy begin oefen, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640
Augustus se boek vir die maand:
Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinniman
https://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
140 حلقات