Manne in Amerika! | Hardy Duvenhage
Manage episode 328514757 series 2987063
Manne in Amerika! | Hardy Duvenhage
Vandag chat ek en Hardy oor Manne & Girls in Amerika. Hardy share 'n persoonlike storie oor sy tyd in Kanada en Hugo gooi 'n wille Trigger Warning Rant oor die mense in USA! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n pakkie koekies!
Geniet die een!
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Mei se boek vir die maand:
The 7 1/2 Deaths of Evelyn Hardcastle - by Stuart Turton
https://en.wikipedia.org/wiki/The_Seven_Deaths_of_Evelyn_Hardcastle
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
139 حلقات