Kyalami Grand Prix | Hardy Duvenhage
Manage episode 323309299 series 2987063
Kyalami Grand Prix | Hardy Duvenhage
Vandag gesels ek en Hardy oor die F1 races. Ek en Hardy gesels oor die verskillende ouens wat jaag en hoeveel drama by hierdie sport betrokke is. Ons chat ook oor 'n paar WWE sterre en chat oor Warren Buffet en al sy geld. Hierdie was 'n sport tiepe episode waar ons bietjie oor die dit gesels en hier en daar bietjie lag.
Geniet die een!
F1 Show op Netflix:
https://www.netflix.com/us/title/80204890?s=i&trkid=13747225&vlang=en&clip=81564401
Suid Afrikaanse F1 Champ:
Jody Scheckter:
https://en.wikipedia.org/wiki/Jody_Scheckter
Maart se boek vir die maand:
A Brief History of Seven Killings by Marlon James
https://www.penguinrandomhouse.com/books/311146/a-brief-history-of-seven-killings-by-marlon-james/
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
136 حلقات