Hardy sê sy sê! | Hardy Duvenhage
Manage episode 319710930 series 2987063
Hardy sê sy sê! | Hardy Duvenhage
Vandag gesels ek en Hardy, of altans Hardy gesels en ek luister saam julle. Hardy vetel ons in detail oor sy laaste paar weke by die werk, die wille winter speeltyd daar in Kanada en great stories oor sy jongste seun! Hierdie was 'n lekker laid-back tiepe episode waar ons oor die mal in ons lewe gesels en net daaroor lag!
Februarie se boek vir die maand:
Finding Ultra - by Rich Roll https://www.richroll.com/shop/books/finding-ultra/
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd
www.afrikaansemanne.com
140 حلقات