Gratis! Afrikaanse Lesse
Manage episode 334005817 series 2987063
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor Thailand en Thai Kultuur, ons praat ook oor Afrikaanse Kultuur en ons los die episode met 'n lekker trigger warning. Dewald vetel oor hoe hy tutor en gee 'n paar Afrikaanse Lesse. Hugo vetel 'n lekker storie oor wat by die werk gebeur het, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640
Julie se boek vir die maand:
A Door Into Time - by Shawn Inmon
https://www.goodreads.com/en/book/show/51211227-a-door-into-time
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Christo se details:
http://www.thequizmaster.co.za
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
140 حلقات