Dwelms, Evolusie & Die Toekoms | Hardy Duvenhage
Manage episode 327168595 series 2987063
Dwelms, Evolusie & Die Toekoms | Hardy Duvenhage
Vandag chat ek en Hardy oor dwelms, evolusie en die toekoms. Ek en Hardy gesels oor hoe eenvoudig die verlede was en gee dalk 'n weird uitkyk oor die toekoms! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen neem 'n selfie en stuur dit vir ons!
Geniet die een!
Mei se boek vir die maand:
The 7 1/2 Deaths of Evelyn Hardcastle - by Stuart Turton
https://en.wikipedia.org/wiki/The_Seven_Deaths_of_Evelyn_Hardcastle
Dwelm: Fentanyl
https://en.wikipedia.org/wiki/Fentanyl
Dwelm: Ayahuasca
https://en.wikipedia.org/wiki/Ayahuasca
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
140 حلقات