Dagga is Gagga! | Hardy Duvenhage
Manage episode 326498936 series 2987063
Dagga is Gagga! | Hardy Duvenhage
Hey hou op rook!! Vandag chat ek en Hardy oor ons eerste dagga experience. Ek en Hardy gesels oor ons werk week wat ons kwaad gemaak het en oor 'n paar goedjies wat ons anders wil doen! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n pakkie rizla!
Geniet die een!
April se boek vir die maand:
I Can't Make This Up: Live Lessons - Kevin Hart
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
139 حلقات