المحتوى المقدم من NARRATIEF MET BOUWER BOSCH. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرة بواسطة NARRATIEF MET BOUWER BOSCH أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.
Player FM - تطبيق بودكاست انتقل إلى وضع عدم الاتصال باستخدام تطبيق Player FM !
Chef Shuai Wang was the runner-up on the 22nd season of Bravo’s Top Chef and is the force behind two standout restaurants in Charleston, South Carolina—Jackrabbit Filly and King BBQ—where he brings together the flavors of his childhood in Beijing and the spirit of the South in some pretty unforgettable ways. He grew up just a short walk from Tiananmen Square, in a tiny home with no electricity or running water, where his grandmother often cooked over charcoal. Later, in Queens, New York, his mom taught herself to cook—her first dishes were a little salty, but they were always made with love. And somewhere along the way, Shuai learned that cooking wasn’t just about food—it was about taking care of people. After years working in New York kitchens, he made his way to Charleston and started building something that feels entirely his own. Today, we’re talking about how all those experiences come together on the plate, the family stories behind his cooking, and what it’s been like to share that journey on national TV. For more info visit: southernliving.com/biscuitsandjam Learn more about your ad choices. Visit podcastchoices.com/adchoices…
المحتوى المقدم من NARRATIEF MET BOUWER BOSCH. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرة بواسطة NARRATIEF MET BOUWER BOSCH أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.
Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.
المحتوى المقدم من NARRATIEF MET BOUWER BOSCH. يتم تحميل جميع محتويات البودكاست بما في ذلك الحلقات والرسومات وأوصاف البودكاست وتقديمها مباشرة بواسطة NARRATIEF MET BOUWER BOSCH أو شريك منصة البودكاست الخاص بهم. إذا كنت تعتقد أن شخصًا ما يستخدم عملك المحمي بحقوق الطبع والنشر دون إذنك، فيمكنك اتباع العملية الموضحة هنا https://ar.player.fm/legal.
Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.
I love talking to fellow film makers and actors on why we do what we do. This was the first time having 3 guests on the show and I must say it was pure joy. Luke, Meren and Mayuri shared so much of their passion for this film and story telling in general that you can't help but feel inspired after a good hang like this! "Lucky Fish" opens in theatres nationwide on the 25th of July so be sure to take your whole family to go and enjoy this incredibly funny film filled with a lot of laughs and a lot of soul! Thank you Sony Alpha SA for the camera gear for this episode! If you are looking for great and affordable podcast cameras, Sony Alpa SA is the way to go! https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en…
Armand kom kuier op die show en ons "deep dive" bietjie in sy geskiedenis in oor waar sy liefde vir die kunste vandaan kom asook die eerste keer wat ek en hy saam gewerk het(waarvan ek van vergeet het #ClassicBouwer - Armand is een van daai akteurs wat enige rol kan vertolk en ook iemand wat ek dink beslis te min komedie doen. Armand is ook iemand wat nie bang is om sy hart op sy mou te dra nie en ek dink dit is wat hom so goeie akteur maak, hy is iemand wat alles na die tafel toe bring. Deel die gesprek met vriende en familie en gaan gee vir Armand 'n volg op sosiale media by @ArmandAucamp Dankie aan Opstal vir die lekker wyn - https://opstal.co.za Dankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het. Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en…
Anel Alexander kom kuier op die show en ons het lekker gesels oor haar Semi Soet franchise wat nou uitgebrei het na 'n teaterproduksie toe en ook dat die opvolg film "Semi-Soeter" die eerste Afrikaanse rolprent is wat Netflix vervaardig het. Anel ken van sukses maar sy ken ook van hartseer en ons het bietjie gesels oor die afsterwe van haar ongelooflike man James Alexander 'n paar jaar terug. Die gesprek was alles en meer wat ek gehoop het dit gaan wees. Pret, insiggewend, weerloos en hoopvol! As jy van die episode hou stuur hom gerus aan vir jou vriende en familie! Dankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het. Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en…
Ek ken vir Bibi al twintig jaar en elke keer wat ons kuier en gesels maak die lewe net ’n klein bietjie meer sin vir my. Bibi is nie net vreesloos in haar skryfwerk(gaan bestel haar digbundels aanlyn) maar sy deel graag haar insecurities en weet ook dat om weerloos te wees is eintlik ’n baie kragtige eienskap. Ek hoop hierdie gesprek beteken vir jou net so baie soos wat dit vir my gedoen het. Deel hom met jou mense! Jy kan vir Bibi gaan volg op sosiale media onder @biblioteek en @bibi_slippers Dankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het. Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en…
Christian Wolf is een van ons land se voorste kinematograwe. Van advertensies, musiekvideos tot langformaat reekse of films, Christian het al alles gedoen. Hy is iemand wat die waarde besef van om meer as een departement op 'n stel te verstaan en ook van vroeg af besef dat hoe meer goed jy kan doen hoe beter vir jou loopbaan later. Jy kan Christian se werk gaan volg by @CWolfvisuals Dankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het. Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en…
Jordy Sank is a two-time South African Film and Television Award (SAFTA)-winning director, screenwriter, and producer. He is renowned for his feature documentary I Am Here (2021), which earned the Best South African Documentary Award at the Durban International Film Festival. A Durban Talents alumnus and recipient of the Emerging Filmmaker Award at the SAFTAs, Jordy's work is celebrated for its emotional depth and cinematic artistry. His recent projects include the award-winning short film Leemtes en Leegheid (2022) and the Afrikaans comedy Die Kwiksilwers (2024), which won the Audience Choice Award at Silwerskermfees and is slated for theatrical release in South Africa. Gabriella Blumberg is an award-winning South African producer, director, and writer dedicated to crafting stories that challenge societal stigmas. She produced the three-time SAFTA-winning documentary I Am Here (2021) and the acclaimed short film Leemtes en Leegheid (2022). Gabriella also directed Volle Bors (2023), a short film exploring genetic mutations and female identity. An alumna of the MetFilm School London, she was honored with the International Alumni of the Year Award at the PIEoneer Awards in 2022. Her work extends beyond filmmaking into advocacy, with her breast health documentaries presented to governments in the UK and South Africa to effect change. Special thanks to @SonyAlphaSA for believing in this show - if you are looking for great and affordable camera gear for your content - check out Sony Alpha SA - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en…
Ek en Pascal gesels oor haar lukrake kuiers met Roger Federer, haar liefde vir reis en haar geskiedenis met cabaret, wat ek nie eens geweet het was deel van haar lewe nie. Jy kan Pascal en haar travels dophou op sosiale media onder @Pascalie Dankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het. Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa...…
Die veelsydige en lieflik weerdame Ceylonia Bekker het op die show kom kuier. Ek het nog nooit langer as vyf minute met haar gesels nie so hierdie kuiertjie was besonders lekker. Ons het gesels oor haar liefde vir gimnastiek toe sy ’n SA gimnas was, haar passie vir toneelspeel en hoe sy in die vermaakbedryf beland het asook haar tyd op die realiteitsprogram “Op my Eish” seisoen twee. Dankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het. Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en…
Herman Kleinhans is ’n digter, liedjieskrywer en sanger wat diep snare roer met sy eerlike lirieke en aardse vertellings. Sy werk ondersoek temas soos liefde, verlies, identiteit en die klein oomblikke wat groot spore los. In hierdie episode gesels ons oor sy kreatiewe proses, die stories agter die liedjies, en hoe hy sin probeer maak van die wêreld—een vers op ’n slag. Dankie aan Sony Alpha Suid Afrika vir die kameras wat hierdie episodes moontlik maak. - https://www.instagram.com/sonyalpha/ Dankie aan Opstal Wyne vir die wynborg - https://opstal.co.za…
Deon Meiring is 'n Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer, storieverteller en kreatiewe gees met 'n diep liefde vir woorde, melodie en betekenis. Of hy nou agter ’n mikrofoon, op ’n verhoog, of in ’n stil hoekie aan die skryf is, nooi Deon se werk gehore uit tot eerlike, dikwels poëtiese refleksie oor die lewe, liefde, en die vreemde skoonheid van menswees. Dankie aan Sony Alpha Suid Afrika vir die vennootskap met die kameras - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en As jy belangstel om jou eie podcast af te neem of 'n inhoudskepper is wat op soek is na 'n goeie kamera om mee te begin gaan loer gerus na Sony se verskeidenheid opsies.…
Henru en Schwabie van die treffer "Goeie Ou" het bietjie hul liefde vir musiek gedeel en ook vertel hoekom hul nie wil ingee in die versoeking van om 'n kontrak by 'n platemaatskappy te vat nie. Gaan luister gerus na hul musiek op Spotify en oral anders waar jy jou musiek luister. Dankie aan Sony Alpha Suid Afrika vir die vennootskap met die kameras. As jy 'n podcast wil begin en belangstel in goeie bekostigbare toerusting is Sony Suid Afrika waar jy gerus kan begin kyk. - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en Dankie ook aan Opstal vir die lieflike wyn vir die gaste. https://opstal.co.za…
Sami Hall is a sharp-witted commentator, satirist, and unapologetic truth-teller who isn’t afraid to call out the absurdity of modern life. With a background in [optional: comedy, media, journalism, etc.], Sami brings a fearless, razor-sharp perspective to the mic, blending humor, insight, and a touch of chaos. As the host of Sami Hall , they dissect culture, politics, and internet madness with biting satire and a no-BS attitude. If it’s ridiculous, controversial, or just plain fun — you can bet Sami has something to say about it. - @SamiHallSays Baie dankie aan my borge, Opstal en Ideal pet food vir hierdie episode - https://opstal.co.za/ en https://www.aviproducts.co.za/our-pet-food-brands/ideal/ @OpstalEstate - @IdealPetFood…
Katlego Baaitse is a South African film director renowned for his dynamic storytelling and distinctive visual style. Born in 1983, he began his career in the creative industry over 14 years ago, initially working as an art director, motion graphics, and 3D specialist at agencies like Ireland/Davenport and Joe Public. His passion for storytelling led him to transition into directing, where he has since built a diverse portfolio of over 80 commercials and several campaigns. Baaitse's work spans a wide range of brands, including Converse, Nedbank, Chicken Licken, CTM, KFC, Sol Beer, and Comedy Central Africa. He is particularly celebrated for his ability to elicit nuanced performances and his keen understanding of cultural nuances within brand narratives. His style is often described as quirky, offbeat, and insightful, with a focus on performance and visual style. In addition to his commercial work, Baaitse has ventured into television, appearing as an actor in the series "Jongo" in 2016. His commitment to creativity and his unique perspective continue to make him a prominent figure in the South African film industry.…
Marco van Deventer is een van die manne agter die skreeusnaakse Instagram profiel "Wees 'n Man". Marco is ook 'n liedjie skrywer en as jy jou ore op Laurika Rauch se nuutste album kan kry gaan luister gerus "Huis". Dit kom uit die pen van Marco en sy vriend Georic Lomas. Ek en Marco het gesels oor sy liefde vir komedie, liedjies en ook hoekom hy vir homself die bynaam "Billy" gegee het. Jy kan vir Marco gaan vind onder @WeesnMan of @OnsMusiek…
Gerald Steyn het in ’n baie kort tydjie een van ons land se voorste akteurs geword. Met rolle in gewilde reekse soos Dam, Lioness, Reika en boonop nog ’n rol in Binnelanders ook. Gerald is beslis iemand om dop te hou en iemand wat ek dink nog groot internasionale geleenthede gaan kry. Gerald se gesindheid teenoor die lewe en die bedryf is wat vir my uitstaan en hoekom ek dink hy nog baie hoogtes gaan bereik. Ons het gesels oor sy tyd as prokereur in Bloemfontein en hoe hy die moed bymekaar geskraap het om sy liefde vir toneelspeel na te jaag. Jy kan vir Gerald volg by @GeraldSteyn.…
Bouwer en Loufi gesels oor hul vriendskap die laaste 5 jaar en hoe hul eerste ontmoeting via 'n "DM" op Instagram was. Loufi vertel van hoe sy lewe verander het na al die musikale sukses en die uitdagings en druk wat saam met viral treffers soos "wit skoene" en "boude" gekom het. Jy kan vir Loufi volg by @Loufi…
Janie Bay stap al 'n lang pad met musiek. Sy is verantwoordelik vir van die grootste treffers die laaste paar jaar en hou haar lyf ook vervaardiger elke nou en dan. Ons gesels oor die musiekbedryf waar dit vandag is en ook waarheen dit op pad is met al die AI wat op ons voorstoep kuier deesdae. Jy kan vir Janie gaan volg by @JanieBay…
Om my 100ste episode te vier het ek en ek en Lucinda besluit om ons storie rondom ons dogter Liriek met jou te deel. Ons het ’n jaar terug amper op die dag ouers geword so die feit dat die opname op dieselfde dag geval het was ook iets besonders vir ons. Ons wou graag ons storie rondom Liriek se aanneming met jou deel en gesels oor die proses, ons hart binne dit alles en ook hoekom ons dink aanneming nie meer as hierdie vreemde konsep gesien hoef te word word nie. Daar is ongelooflike instansies daar buite indien jy sou wou belangstel om ’n ouer te word. Ons het deur https://www.abbaadoptions.co.za gewerk. Deel graag hierdie episode met vriende en familie as dit iets vir jou beteken het. Jy kan na hierdie gesprek op Youtube, en al jou ander podcast platforms gaan luister ook.…
Peach van Pletzen kuier die week by Bouwer op die show en dinge raak wild. Van, edibles vat by Bennie Fourie se troue, tot Angie Oeh se ongelooflike lewe en harsteer afsterwe, tot spiritualiteit. Peach is dieper as die diepste synth op enige treffer wat hy al geskryf het en ons gesprekke is altyd gelaai met 'n magdom vreemde inligting, maar ook dinge wat na aan die hart is. Jy kan vir Peach volg op sosiale media onder @Peachvanpletzen…
Bouwer gesels met Augusta Zietsman beter bekend as "Sossi" oor haar loopbaan, onlangse troue en haar nuutste album wat op pad is. Jy kan haar volg op sosiale media onder @AugustaZietsman Youtube channel - https://www.youtube.com/@augustazietsman8650 Episode vervaardig deur Lelanie du Preez van Ambient Films…
In hierdie episode kuier die inhoudskepper Iana Strydom by Bouwer en hulle gesels oor hoe sy dit reg gekry het om voltyds te reis en bestaan van dit te maak.As jy belangstel om ’n “content creator” te word is hierdie episode beslis vir jou. @WanderWithIana Jy kan na die episode of Youtube ook kyk. https://youtu.be/gi6pyn2AqIs…
In this episode Bouwer chats to one of his favourite actresses, Carla Classen. They talk her upbringing, her love for story telling and the challenges of being a full time actress in South Africa. Warning - strong language. Episode produced by Lelanie Kruger from Ambient Films You can also watch the full episode here - https://youtu.be/KwY6sB96I68…
Almero kom kuier vir die tweede keer op die show en ons gesels hierdie keer oor vaderskap, die afrikaner en ook sy onlangse ervaring en proses rondom die skryf van die populêre Kyknet reeks "Eenkeer om die son" Jy kan na Almero se ongelooflike musiek gaan luister op Spotify of enige ander stroomdiens. Onthou om te subscribe tot hierdie show en as jy van die gesprekke hou, deel dit asseblief met die mense vir wie jy lief is. Hierdie episode is vervaardig deur Lelanie Kruger van Ambient Films…
Liam Bosman is iemand wat weet wat dit vat om rerig 'n gleentheid aan te gryp en die beste van dit probeer maak. Van sy avonture as tiener in die VSA tot sy nuutste rol in die Kyknet treffer "Eenkeer om die son". Liam se energie is aansteeklik en jy gaan nog beslis baie van hom in die toekoms sien en hoor. Die episode is ook beskikbaar op YouTube - https://youtu.be/mmDfLVr0lU0…
Germandt is een van die min mense in die vermaakbedryf wat sy hart op sy mou dra vir almal om te sien. Ek het nog altyd gewonder hoekom sy stem so mooi is maar na hierdie lekker gesprek het ek agtergekom dis omdat sy hart so mooi is. Germandt se liefde vir stories vertel en musiek is aanstekelik en sy storie is beslis een wat ek hoop eendag in 'n film verwerk gaan word. Jy kan die gesprek oor hier op YouTube kyk - https://youtu.be/lblaak-dB2M…
Anel Wood is een van die snaakse aktrises waarmee ek al ooit gewerk het. Sy het 'n lang lys van karakters wat sy al gespeel het maar dis haar karakter as mens wat my die meeste inspireer. As jy haar naam ooit in 'n teaterproduksie of 'n TV reeks sien kan jy maar weet jy gaan 'n lieflike tyd hê om na haar toneelspel te kyk. Anel is te sien in Die Affêre wat 28 September 20:00 op Kyknet wys. Kyk na die ons gesprek op YouTube hier - https://youtu.be/F3Q2PzBRJDs…
Reynhardt is nie net een van ons land se gewildste akteurs nie maar ook die persoon agter die treffende Kyknet program "Net Mens", waar hy kort en kragtige dokumentêre maak oor persone in die vermaakbedryf. Reynhardt is ook nie skaam om te gesels oor sy persoonlike uitdagings rondom ADHD nie, iets wat gewoonlik onder mans taboe is om oor te praat. click hier om die gesprek op YouTube te kyk - https://youtu.be/sWP6lcJMSOk…
Solomon Cupido is een van ons land se juwele. Al kon hy 'n loopbaan as 'n professionele rugby speler gevolg het, het sy drome van stories vertel hom gelei tot 'n loopbaan in die teater, film en TV industrie. Ons gesels bietjie oor sy eerste rol in Egoli, sy liefde vir "feel good" stories en sy vriendskap met Bradley Olivier en hulle film Frankie en Felipe. Solly gesels eerlik oor verlies, geestelike welstand en sy pad vorentoe. As kollegas van Solly weet ons hoe briljant hy as mens, as akteur en nou as vervaardiger is. Frankie en Felipe is 23 Februarie in 'n bioskoop naby jou.…
Dan Corder is someone who's voice needs to be heard. Apart from his great radio voice, his views and opinions help shape and educate millions of listeners on a daily basis. Apart from being the host of the 5fm morning breakfast show, he makes incredible historical content on Tiktok and also has an amazing podcas called "The Issue with Dan Corder" where he has been sitting with heavy hitters like Mmusi Maimane and Herman Mashaba and talking about life and politics. Go check out Dan Corder on social media platforms and spread the word of this fun episode!…
Duan Wanty het sy loopbaan begin met ‘n droom om ‘n akteur te word. Na sy drama graad by Tukkies het hy met sterre in sy oë die industrie probeer aanvat. Al het hy al verkynings gemaak in meeste van ons geliefde sepies, het Duan uiteindelik by sy ware droom arriveer toe hy deelgeneem het aan die Tropika realiteits-kompetisie. Van daar af het hy besef hy kan al sy akteurs-kennis gebruik om ‘n indhouds-regisseur vir realiteits programme te word en so sy droom van storie verteller uit te leef. Ons gesels met Duan oor die opwindende nuwe KykNet realiteitsprogram: “Die Brug” en sy interessante werk agter die skerms, sy grootword jare in die Oos Moot, en hoe hy glo mens moet altyd die deur vir opkomende storievertellers oop hou. Duan se vervaardiger werk is te sien in die riller-komedie “Thrift tot die Dood” wat hierdie jaar by die Silwerskermfees premiere het.…
Reggie Hufkie is ‘n musikant, skrywer, regisseur en akteur. Reggie is in die proses om ‘n autobiografie te skryf, werk aan ‘n hele paar enkelsnitte en het onlangs, saam met Frankie Opperman die toekenning vir beste regie vir ‘n kort dokumenter by die Silwerskermfees ontvang vir hulle film - “Langafstand”. Reggie staan beter bekend as “Reggie Peace” op al sy sosiale media en musiek platforms; ons gesels met hom oor sy verlede, sy drome, sy liefdes en wat vrede waarlik vir hom beteken. As jy lus het om jou dag lekker te begin – gaan luister gerus Reggie se “Nuwe Lewe” – dit vang sy positiewe uitkyk en “aanhouer wen” gesindheid perfek vas.…
Mandri Sutherland is ‘n aktrise, skrywer, en teatermaker. In die afgelope 2 jaar het Mandri die land verstom met haar een vrou vertoning; “Vrou Ens.” Mandri het besluit om nie langer vir goedkeuring te wag nie en haar teater stuk na mense se sitkamers, motorhuise en stoepe toe te vat – sy het die idee van ‘n “huiskonsert” ten volle aangegryp en gewys dat om stories te deel belangriker is as die plek waar jy die storie vertel. Mandri se verskeie karakters is ook te siene op haar gewilde sosiale media blaaie waar sy bekend staan as “Vroudrie”. As jy ooit ‘n video wat met “Hello Sussa” begin raak “swipe” – hou aan kyk want Mandri het ‘n manier om ‘n Afrikaanse tannie perfek vas te vang. Mandri hou van platform Crocs, see lug en haar fyn balans tussen spot, verstaan en respekteer maak seker sy vertel stories uit haar hart uit. Jy kan haar ook sien in die gewilde Magda Louw en die nuwe, opkomende reeks: Taktiek.…
Mel is 'n inhoudskepper, komediant, skrywer en aktrise. Ons gesels oor haar aanslag tot stories, haar eenvrouvertoning waarmee sy tans besig is en hoe sy kritiek hanteer wanneer mense jou uit die bloute aanvat op sosiale media.
Ek en Johan Fourie gesels oor sy nuwe boek "Skatryk" wat handel oor hoekom ons beter as ons voorsate lewe. Jy kan Johan se boek nou aanlyn bestel of in enige goeie boekwinkel koop. Dit is 'n ongelooflike interessante lees oor die geskiedenis en waarom dit soveel beter gaan in die wêreld vandag, al voel dit soms nie so nie.…
Glen Biderman-Pam is an actor, comedian and director. He is well known for his role as Rael Rosen in the South African hit – Tali’s Diary and for his viral reimagining of “My Octopus Teacher” as “My Kreepy Teacher”. Glen’s comedic talents are on display in everything he does; whether it be on the stage as an actor or comic, or as half of the extremely successful agency: Panther Punch. His love for languages closely matches his love for his alma mater -Bishops. Glen is currently taking a break from the beautiful beaches of Camp’s Bay to film “The Great South African Bake Off” which will be released later this year. Glen is a recent Padel Tennis convert and an absolute pleasure to be around! Thanx to our epic sponsors who makes this episode possible! Dermalhealth and King Price Insurance - insurance.kingprice.co.za/narratief - click here for a quote www.dermalhealth.store…
Mienke Ehlers is 'n aktriese en stilis. Mienke is die definisie van 'n "go getter"- sy pak alles met passie en selfvertoue aan. Haar liefde vir storievertelling is te siene in haar verskeie karakters - soos Dalena in "Die Dinge van 'n Kind" en haar eie sosiale media projek - "Minuut Monoloe". Al is sy 'n stilis vir die sterre, gee sy ook raad oor klere in haar gewilde "Outfit Angs" segmente op haar Instagram en TikTok. Sy gesels graag oor haar familie, vriende, drome en geloof. Mienke se positiewe uitkyk op die lewe is niks anders as aansteeklik nie. Dankie aan ons borge King Price Insurance en Dermal Health wat hierdie podcast moontlik gemaak het. Vir meer inligting oor hulle ongelooflike produkte click op die skakels hieronder. insurance.kingprice.co.za/narratief www.dermalhealth.store…
Regardt Visser is 'n kunstenaar, regisseur, skrywer en skaatsplank liefhebber van Veldrif wat homself tans in Johannesburg bevind waar hy woeker met sy stories, musiek en videos wat hy maak. Hy is nie net een van my goeie vriende nie maar ook 'n skrywer en regisseur wat nog diep spore gaan stap in die vermaak bedryf. Dankie aan ons borge King Price Insurance en Dermal Health wat hierdie podcast moontlik gemaak het. Vir meer inligting oor hulle ongelooflike produkte click op die skakels hieronder. https://insurance.kingprice.co.za/narratief https://dermalhealth.store…
Wynand Kotze verstaan wat dit is om die "underdog" in die lewe te wees en dit is wat ek dink in my opinie hom so goed maak in wat hy doen. Met jou rug teen die muur kan 'n mens net vorentoe gaan en Wynand is besig om, met die stories wat hy vertel en karakters wat hy vertol, Afrikaners en ons taal vorentoe te vat. Jy kan hom gerus op sosiale media gaan volg onder @Wynvirdiepynnnnn Baie dankie aan ons ongelooflike borg King Price Insurance - click op hierdie link vir 'n gratis kwotasie waar jy dalk net 'n ekstra paar rand kan spaar per maand - insurance.kingprice.co.za/narratief…
Ruan Wessels se storie is uniek. Hy is al amper 20 jaar 'n akteur maar hy is nou maar eers 25 jaar oud. Min mense se storie voor die kamera het al op 8 jarige ouderdom begin. Ruan deel sy unieke storie met ons rondom sy liefde vir toneenspeel, lees en die lekkerste van alles, skaatsplank ry. Hierdie episide word moontlik gemaak deur ons borg King Price Insuranc - klink op hierdie link vir 'n gratis kwotasie - https://insurance.kingprice.co.za/narratief…
Die term "intimacy coordinating" is iets waarvan ek niks geweet het nie, maar dankie aan mense soos Maude Sandham wat kom gesels het op die podcast kon ons nou duidelikheid kry oor wat hierdie term en beroep behels. Maude is 'n storieverteller, aktrise en regisseur wat nog diep spore gaan trap in die vermaaklandskap van die wêreld. - Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons borg King Price Insuranc - click op hierdie link vir 'n gratis kwotasie - https://insurance.kingprice.co.za/narratief…
Charlie Bouguenon is een van ons land se voorste akteurs, wat al van films, teater tot TV, van die mees unieke karakters lewe gegee. Hy is een van daai mense wat nie bang is vir harde werk as dit kom by die kunste nie en hy het keer op keer al bewys dat soms is jy die beste jy, wanneer niemand anders in jou glo nie en jou rug teen die muur is. Hierdie flippen lekker episode was moontlik gemaak deur ons borg King Price Insurance - click op hierdie link as jy belangstel in 'n gratis kwotasie -https://insurance.kingprice.co.za/narratief…
Roberto Pombo is een van ons land se voorste teatermakers. Van sy wye verskeidenheid komiese karakters tot sy diep emosionele tonele op die verhoog, Roberto is beslis een van Suid Afrika se kunstenaars wat nog diep spore gaan loop in die vermaakbedryf. Ons gesels oor sy tyd in Italië, improvisasieklasse, sy eerste rol in 'n sepie asook waarmee hulle tans besig is by die Mark Teater in Johannesburg. Hierdie episode word trots geborg deur my vriende by King Price Insurance - click hier vir 'n gratis kwotasie -https://insurance.kingprice.co.za/narratief - die kans is baie goed dat hulle goedkoper as jou huidige versekering is.…
Ruhan Fourie kom kuier vir die derde keer en soos altyd raak die gesprek elke tweede onderwerpe onder die son aan. Ons gesels soos gewoonlik oor moeilike konsepte rondom die verlede, die toestand van die land tans, Orania, Tinder, Koer, Christen dating apps en Afrikaners en kernkrag. As jy die gesprek geniet het, deel hom gerus met jou vriende en familie.…
Pietie Beyers kom kuier vir 'n tweede keer op die show en die keer delf ons bietjie dieper in die geskiedenis as gewoonlik. Ons gesels oor Suid Afrika, die kunste, jaloesie en die egte huisvroue van Pretoria.
مرحبًا بك في مشغل أف ام!
يقوم برنامج مشغل أف أم بمسح الويب للحصول على بودكاست عالية الجودة لتستمتع بها الآن. إنه أفضل تطبيق بودكاست ويعمل على أجهزة اندرويد والأيفون والويب. قم بالتسجيل لمزامنة الاشتراكات عبر الأجهزة.