Spektrum der Wissenschaft gehört zu den renommiertesten Wissenschaftsmagazinen im deutschsprachigen Raum. Das Heft beleuchtet aktuelle Entwicklungen aus allen Facetten der Forschung. Im wöchentlichen Spektrum-Podcast sprechen die Autorinnen und Autoren mit detektor.fm über die spannendsten Themen.
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Every month, Kristian Nairn, aka Hodor from HBO’s Game Of Thrones, brings you his own personal selection of the best house, tech and progressive around. As well as providing candid insight into the life of a leading actor, Kristian shines the spotlight on some of his favourite artists, and expertly shows off his skills as he goes in the mix. As a 60 minute musical journey showcasing cutting edge releases, this show is sure to delight Game Of Thrones fans and seasoned dance music fans alike.
Spektrum is a podcast channel about all things design for the Indonesian community in Melbourne, Australia
Podcast by Spektrum
Novinky zo sveta vedy a techniky od Jána Mečiara
Spektrum des Lichts
Aqui podras escuchar todos los programas de radio del programa Spektrum Of Sound de FeR D'Garcia. Buscame en: ----http://www.ferdgarcia.com---- ----http://www.facebook.com/ferdgarciadj---- ----http://twitter.com/FerdeGarcia---- Nos oimos, a disfrutar!
This podcast will feature tips, tricks, stories and conversations on how we can live our most authentic and best lives with natural methods Support this podcast: https://anchor.fm/fullspektrum/support
S
Sesiones Spektrum Of Sound By FeR D'Garcia


1
Sesiones Spektrum Of Sound By FeR D'Garcia
FeR D'Garcia Spektrum Of Sound
Sesiones para que te descargues GRATIS de FeR D'Garcia, deja que el sonido Spektrum Of Sound te inunde, no te pierdas ni una de las sesiones, tanto nuevas como las anteriores, suscribete! Autor: FeRDGarcia/
D
DER Bildungs-Spektrum Podcast - Entwickle Dein Potential


1
DER Bildungs-Spektrum Podcast - Entwickle Dein Potential
Wolfgang Herdlicka
Du suchst eine Plattform für Deine persönliche Entwicklung? Stabiler Erfolg in allen Lebens-Rollen? --> Dann bist Du hier bei www.bildung4me.com genau richtig! Du möchtest Deine Potenziale entwickeln, beruflichen & privaten Erfolg, die kommunikative Kompetenz stärken, Deine Gesundheit erhalten oder die Beziehung zu Deinem/r Partner/in erfrischen... Wolfgang Herdlicka präsentiert Dir in jeder Folge zu einem ausgewählten Topic, die Chancen für Deine Potenzial-Entwicklung mit unterschiedlichen ...
Die ANC beoog om teen die hofuitspraak te appeleer, wat die party dwing om besonderhede van sy kaderontlooiingsprogram bekend te maak. Europese leiers vergader oor die kwessie van Oekraïne se lidmaatskap van die Europese Unie. Die Eskom-raad verduidelik sy planne om beurtkrag af te skaal.بقلم RSG
S
Spektrum-Podcast


1
Populär-Psychologie: Sieben häufige Fehler von Ratgebern, Insta-Gurus und Co.
40:38
40:38
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
40:38
Der Markt für psychologische Ratgeber boomt: Bücher, Online-Kurse und Coachings sowie Instagram-Gurus geben fleißig Tipps für die mentale Gesundheit. Doch dabei ist Vorsicht geboten. Wir präsentieren sieben Todsünden der Populär-Psychologie. Hier entlang geht’s zu den Links unserer Werbepartner: https://detektor.fm/werbepartner/spektrum-der-wissens…
Johann Els is speaking to Dr Emmanuel Taban who, at the tender age of 15, travelled all the way from South Sudan to South Africa. Without education and resources, he had to overcome many challenges to eventually realise his dream of becoming a doctor.بقلم Johann Els
Episode 52 of Spektrum is here, and this month Kristian Nairn has music from the likes of Piero Pirupa, Young Marco, Argy, Farius, Space Motion, and loads more. 01. Stylo & Space Motion - Raver 02. Argy & Goom Gum - Pantheon 03. Rhys Manning - How I Feel 04. Young Marco - What You Say 05. Piero Pirupa & Samuele Scelfo - Playin’ Around 06. Truth x L…
Heelwat ontevredenheid oor Suid-Afrika se voorgestelde borgskap van die internasionale sokkerklub, Tottenham Hotspur. Ekhuruleni-metro se hoofsweep bedank kort voor 'n verwagte mosie van wantroue.بقلم RSG
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Elkeen diep spesiaal” uit Ps 139:14بقلم Johann Els
Die minister van water en sanitasie sê sy departement hou samesprekings met Randwater ná watertekorte in Gauteng, Vandag, twee jaar gelede, is die demokratiese bewind in Mianmar omvêr gewerp. Die verskyning van 'n beweerde pedofiel in die hof, plaas die klem opnuut op kinders se kwesbaarheid op die internet.…
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.بقلم Johann Els
Johann Els gesels met Michelle van Biljon oor die Cape2Care Projek deur “Dynamic Women for Children”. "Let’s raise children who don’t have to recover from their childhoods."بقلم Johann Els
Inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel met ons oor sy tema: “Liefde is grieks.”بقلم Johann Els
S
Spektrum

1
Ps Japie Venter: God ons bron van standvastigheid en bemoediging
3:16
3:16
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
3:16
Ons inspirasie kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot en gaan oor die tema: God, ons bron van standvastigheid en bemoediging uit ROMEINE 15:5 "Mag God, wat die bron is van standvastigheid en bemoediging, julle help om in volkome harmonie met mekaar te lewe – elkeen met die gesindheid van Christus teenoor julle medegelowiges."…
Die ANC maak 'n magdom beloftes na afloop van die naweek se lekgotla, maar hoe haalbaar is dit? Die regerende party vra boonop vir 'n ramptoestand wat die kragkrisis betref. Die waarskuwingsligte flikker vir die land se waterinfrastruktuur.بقلم RSG
Regter Pieter Koen onttrek hom aan oudpresident Jacob Zuma se korrupsieverhoor. Johannesburg se nuwe uitvoerende burgemeester, Thapelo Amad, word ingehuldig. Nóg 'n tier wat uit aanhouding ontsnap in Gauteng, laat die wenkbroue lig.بقلم RSG
S
Spektrum-Podcast


1
Bedrohter Regenwald: Die Folgen der Abholzung
25:11
25:11
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
25:11
Die tropischen Regenwälder sind weltweit bedroht, insbesondere der Amazonas in Brasilien. Dabei sind sie für den Planeten überlebenswichtig. Ihre fortschreitende Zerstörung hat weitreichende Folgen für Klima und Wasserkreislauf. Doch echter Regenwald-Schutz ist bislang nicht in Sicht. (00:00:00) Intro (00:01:54) Wie steht es um die Regenwälder welt…
Die Johannesburg Metro sal spoedig weet wie die stad se nuwe burgemeester is. Die ouditeurgeneraal vra vir streng stappe teen beamptes wat vir finansiële wanpraktyke by die Tshwane Metro verantwoordelik is. Kommuniksievakbonde eis dat die SAUK se raad so gou moontlik aangestel word.بقلم RSG
Nóg 'n mosie van wantroue wag op Johannesburg se burgemeester, Mhpo Phalatse. Die Appèlhof sê die SAUK se voormalige bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, moet steeds 'n bonus van R11,5 miljoen aan die korporasie terugbetaal. Duitsland en Amerika stuur tenks Oekraïne toe.بقلم RSG
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sy gloriesoeke” uit Jer 29:13بقلم Johann Els
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today and the news that they are featuring this weekبقلم Johann Els
Die DA se optogte na die ANC se kantore in Johannesburg en Kaapstad is onder die soeklig. Suid-Afrikaners word gewaarsku teen swak sonkragstelsels. 'n Skaars RAU kwagga-vul is onlangs op die Vergelengen Wynplaas in Somersetwes gebore.بقلم RSG
S
Spektrum

1
Simone Anna-Mart Louw se sleutel tot haar sukses
14:35
14:35
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
14:35
Johann Els gesels met Simone Anna-Mart Louw oor hoe sy haar matriek saam met Jesus aangepak het, en die verskil wat dit aan alles gemaak het.بقلم Johann Els
S
Spektrum

1
Dr Gustav Gous: Liefde is 'n werkwoord
10:26
10:26
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
10:26
Inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel oor sy nuwe reeks: "Liefde is 'n werkwoord"بقلم Johann Els
Die parlement kry nog tyd om die Kieswet te wysig nadat die hof die sperdatum weer eens uitstel. Professors by die Universiteit van Kaapstad wil strate toe oor salarisverhogings. Die Suid-Afrikaanse wynbedryf maak gereed vir 'n moeilike jaar.بقلم RSG
Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: “Sy perfekte tyd.”بقلم Johann Els
Die Russiese minister van buitelandse is in Suid-Afrika. Die president breek sy stilte oor die kragkrisis by ANC byeenkomste in die Vrystaat en Kwazulu-Natal. Ons hoor wat die kragkenner Ted Blom dink van die jongste woelinge in die energiesektor.بقلم RSG
S
Spektrum-Podcast


1
„Teurer Wohnen“ – Unser neuer Storytelling-Podcast
33:43
33:43
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
33:43
Am 19. Januar ist der neue Storytelling-Podcast „Teurer Wohnen“ von detektor.fm gestartet. Hört rein in die erste Folge. Hier entlang geht’s zu den Links unserer Werbepartner: https://detektor.fm/werbepartner/spektrum-der-wissenschaft >> Artikel zum Nachlesen: https://detektor.fm/gesellschaft/spektrum-teurer-wohnen…
Sewe mense in die Noord-Kaap sterf weens hitte-uitputting. Die matrieks van 2022 word geloof vir hulle uitslae, maar is dit die einde van die wêreld as jy nie vandag die uitslag ontvang het waarvoor jy gehoop het nie? Boere in die Noord-Kaap hou 'n trekkeroptog.بقلم RSG
Schämen ist nicht schön: hochroter Kopf, unangenehmes Ziehen in der Magengegend. Keiner mag das Gefühl, doch es hat eine Funktion. Was die Wissenschaft über Scham weiß. (00:04:25) Welche Faktoren tragen zu Scham bei? (00:07:25) Was macht Scham mit unserem Körper? (00:09:34) Warum es schwer ist Scham zu erforschen (00:14:32) Scham früher und heute (…
S
Spektrum

1
Reini Coetzee stap Kaap tot Windhoek
14:12
14:12
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
14:12
Johann Els gesels met Reini Coetzee wat juis vandag van Port Elizabeth af Kaap toe ry met sy splinternuwe hout kruis, waarmee hy dan van Saterdag af, van Seinheuwel in die Kaap, tot by Windhoek se Speak Jesus, die 25ste Maart gaan stap.بقلم Johann Els
Oudpresident Jacob Zuma is in die hooggeregshof in Johannesburg in ‘n poging om president Cyril Ramaphosa privaat te vervolg. Burgerlike organisasies begin regstappe teen die president en die minister van energie vir die kragkrisis. Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, dreig met ’n inter-regeringsdispuut indien die president nie oop kaarte speel wat…
S
Spektrum

1
Kalaharistories: My en Hanna se dwarslyn
6:09
6:09
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
6:09
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My en Hanna se Dwarslyn” uit Johannes 16:22بقلم Johann Els
S
Spektrum

1
Rev Moss Ntlha about the TEASA Prayer day on 21 Jan 2023
17:00
17:00
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
17:00
Johann Els is speaking to Rev Moss Ntlha, general secretary of TEASA, about the Prayer Day that TEASA is presenting on the 21st of January, to pray for the challenges our country faces.بقلم Johann Els
S
Spektrum

1
Ps Japie Venter: Die waarheid is in jou hande
7:24
7:24
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
7:24
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot en gaan oor die tema: Die Waarheid is in jou hande uit 1 Tim 3:15بقلم Johann Els
S
Spektrum

1
Dr Gustav Gous: ’n Draaiboek vir my lewensstorie.
8:15
8:15
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
8:15
Inspirasie deur Dr Gustav Gous. Hy deel met ons vanmiddag oor sy tema: “’n Draaiboek vir my lewensstorie.”بقلم Johann Els
Die Onafhanklike Eksamenraad is in sy noppies met die klas van 2022 se matriekuitslae. Die minister van finansies sê by die WEF in Switserland dat die kragkrisis so gou as 2024 onder beheer kan wees, maar kenners is skepties.بقلم RSG
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.بقلم Johann Els
Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: “Hoop vir die nuwe jaar.”بقلم Johann Els
S
Spektrum

1
Rhyno Nel oor die Here se Vaderskap in sy lewe
14:38
14:38
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
14:38
Johann Els gesels met Rhyno Nel oor sy dramatiese getuienis oor die effek van Vaderloosheid op sy lewe en sy verstaan van God die Vader.بقلم Johann Els
AfriForum sleep Eskom hof toe oor die kragvoorsiener se versuim om inligting oor kontrakte bekend te maak. 'n Afskeidsgeskenk van R900,000 aan 'n bevelvoerder in die weermag, laat die wenkbroue lig. 'n Seeskilpad wat een van haar pote verloor, laat haar nie onderkry nie.بقلم RSG
Die Hooggeregshof in Johannesburg verhoed oudpresident Jacob Zuma om president Cyril Ramaphosa privaat te vervolg. Daar word toenemend gevra dat Suid-Afrikaners mobiliseer teen die kragkrisis, maar daar is sommiges wat dit bevraagteken. Te midde van dit alles, kanselleer die president sy deelname aan die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos.…
Suid-Afrikaners is keelvol vir die kragkrisis - ons plaas die kwessie behoorlik onder die soeklig. Die bokswêreld groet ’n legende.بقلم RSG
S
Spektrum-Podcast


1
Fluoreszenz-Mikroskopie: Die Grenzen des Sichtbaren
16:38
16:38
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
16:38
Was wäre die Wissenschaft ohne Mikroskope? Durch die Fluoreszenz-Mikroskopie hat eine neue Ära der Forschung begonnen. Über dunkle Keller, Donuts und einen Nobelpreisträger, der die Grenzen des Sichtbaren immer weiter verschiebt. Hier entlang geht’s zu den Links unserer Werbepartner: https://detektor.fm/werbepartner/spektrum-der-wissenschaft (00:00…
Die departement van onderwys wil 'n taakspan stig om aanvalle op tersiêre instellings te bekamp, maar sal dit help? Facebook-plasings van jou kind se eerste skooldag kan ontaard in jou grootste nagmerrie. Indringer-visspesies help hongersnood verlig.بقلم RSG
Ons vra of Suid-Afrikaners werklik weet hoe diep georganiseerde misdaad in die land gewortel is. Die skaduminister van verdediging praat oor SADEK-weermaglede se onseremoniële verbranding van lyke op 'n brandstapel in Mosambiek. Ons kyk hoe die eerste skooldag van 2023 verloop. Die Wêreld Ekonomiese Forum stel sy risikoverslag bekend in aanloop tot…
Die DA sê Eskom se André de Ruyter is by die ANC se faksiegevegte betrek, en betaal nou die prys. Die moord op die lyfwag van die visekansellier van die Fort Hare Universiteit dui op 'n nasionale probleem. Misdaad het in die feestyd toegeneem.بقلم RSG
Beloftes maak skuld, en daar is baie beloftes gemaak by die ANC se 111-de verjaarsdagvieringe. Veiligheidsmaatreëls in Lichtenburg word opgeskerp in aanloop tot die eerste raadsitting van die Ditsobola Plaaslike Munisipaliteit. Daar is 'n nuwe Covid-variant in die land - moet ons bekommerd wees?بقلم RSG
S
Spektrum-Podcast


1
Die Herrschaft des toxischen Schleims
21:44
21:44
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
21:44
Vor Millionen Jahren überzog ein giftgrüner Schleim die Gewässer der Erde und sorgte für ein massives Artensterben. Angesichts der heutigen Klima- und Umweltkrise droht ein solches Szenario womöglich wieder. Forschende blicken deshalb in die Vergangenheit. [00:00] Intro und Begrüßung [01:10] Das Erdzeitalter Perm [05:22] Nach dem Massenaussterben […
Von der Gärung über die Destillation bis zur Lagerung im Holzfass: Hinter den vielfältigen Aromen von Whisky stecken spannende chemische und physikalische Prozesse. Über die Wissenschaft, die im Whisky steckt. [00:00] Intro und Begrüßung [03:25] Wie Whisky hergestellt wird [05:00] Die Gärung [07:26] Die Destillation [10:11] Die Lagerung im Holzfass…
Die familie van die anti-apartheidsaktivis, Imam Abdullah Haron, kry hulle spreekwoordelike dag in die hof. Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, Antonio Guterres, glo dat 'n vredesverdrag tussen Rusland en Oekraïne binne ’n jaar gesluit kan word. Kinders deel hulle wense met Kersvader.بقلم RSG
S
Spektrum-Podcast


1
Biodiversität: Artenvielfalt in der Krise
28:05
28:05
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
28:05
Die Artenvielfalt ist weltweit bedroht. Täglich sterben Tiere und Pflanzen aus. Doch Forschende entdecken auch neue Arten und spüren lange verschollene wieder auf. Über eine Biodiversität in der Krise. [00:00] Intro und Begrüßung [02:02] Weltweites Massenaussterben [07:31] Wann gilt eine Art als ausgestorben? [09:22] Neue Arten werden entdeckt [16:…
Episode 51 of Spektrum is here, and this month Kristian Nairn has music from the likes of Weiss, Ilan Bluestone, Meduza, Harry Romero, Mark Knight and loads more. 01. Weiss - Let Me Love You 02. RETNA - Can You Move To The Beat 03. Atlantic Ocean & CASSIMM - Waterfall 04. Selena Faider - Under My Feet 05. Nightfunk & Morgan Cole - Oh Fuck 06. Habst…