'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
1
Buitelandse uitkeerpolisse kan baie nuttig en voordelig wees
9:19
9:19
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
9:19
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor buitelandse uitkeerpolisse. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Twak - Van Hunks, die duiwel en ander twak
6:45
6:45
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
6:45
Francois Toerien vertel van Twak - Van Hunks, die duiwel en ander twak, wat debuteer by vanjaar se Suidoosterfees in Kaapstad.بقلم RSG
…
continue reading
Johan Gouws van Sasfin Wealth en Mia Kriegler van Kruger Internasionaal beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.بقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
30 JAAR VAN DEMOKRASIE: BOESAK - KERKMAN EN AKTIVIS deur Jody Hendricks
26:51
26:51
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
26:51
Dr. Allan Boesak het ‘n groot rol in die bevrydingsstryd gespeel - in die kerk, politiek en op gemeenskapsvlak. Hy het ook internasionaal bekendheid verwerf. Hy praat oor sy reis en rol as kerkman en aktivis.بقلم RSG
…
continue reading
1
Boere gaan ’n taai 12 maande hê - ekonome
4:29
4:29
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
4:29
Dr Johan Willemse, ekonoom by Agrikonsult gesels oor hulle jongste indeks. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Capitec lok steeds 170 000 kliënte per maand
9:20
9:20
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
9:20
Gerrie Fourie, uitvoerende hoof by Capitec gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Nuwe reëls kan maatskappye noop om met NVG oor korrupsie te praat
5:57
5:57
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
5:57
Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur vir mededinging by Werksmans Prokureurs gesels oor nuwe reëls wat maatskappye kan noop om met NVG oor korrupsie te praat. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 23ste April 2024
50:25
50:25
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
50:25
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Copper 360 sê iemand manipuleer sy aandeelprys
7:41
7:41
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
7:41
Jan Nelson, uitvoerende hoof van Copper 360 gesels oor hulle versoek aan die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA). Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor Sasol, Naspers/ Prosus se aandeelpryse, en Markus Jooste se testament. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Nedbank het 200 rekeninge van kliënte gesluit oor “reputasie”-vrese
9:41
9:41
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
9:41
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Nedbank wat van sy kliënte se rekeninge sluit. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Jean Verster, direkteur vir die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut gesels oor buitelandse atlete in Potchefstroom. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Google kan jou help om jou beursie te kry
5:56
5:56
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
5:56
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor hoe Google kan help om jou beursie te kry. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 22ste April 2024
50:34
50:34
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
50:34
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Errol Smart, uitvoerende hoof van Orion Minerals gesels oor die groep se Okiep-kopermynprojek in die Noord-Kaap. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kan die pensioenfondsbedryf sy potte in ’n ry kry voor 1 September?
9:06
9:06
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
9:06
Emda Fourie van Momentum Corporate gesels oor die pensioenfondsbedryf se nuwe stelsel. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Batebestuurders en versekeraars kan ook soos individue net 45% van hul bates in die buiteland belê
9:21
9:21
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
9:21
Sunette Mulder, senior beleid adviseur by Asisa gesels oor beleggings in die buiteland. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Old Mutual se banklisensie. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 19de April 2024
49:26
49:26
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
49:26
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
PSG FS se wins styg met meer mense wat raad vra
6:22
6:22
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
6:22
Francois Gouws, uitvoerende hoof van die PSG Financial Services-groep gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
Hannes Wessels, hoof van Binance Suid-Afrika gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 18de April 2024
49:28
49:28
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
49:28
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die aantal dollar-miljoenêrs in SA het die afgelope dekade met 20% gekrimp, maar nie almal is landuit nie
6:31
6:31
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
6:31
Amanda Smit, besturende vennoot en hoof van Suid-, Oos- en Sentraal-Afrika by Henley & Vennote gesels oor hulle jongste verslag. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Eduvos help studente om ook belangrike “sagte” vaardighede te leer
8:37
8:37
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
8:37
Dr Riaan Steenberg, bedryfsdirekteur by die NetEd Groep gesels oor hoe Eduvos studente help met belangrike vaardighede. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Hoe het die kuberaanval die GEPF geraak?
12:24
12:24
التشغيل لاحقا
التشغيل لاحقا
قوائم
إعجاب
احب
12:24
Mack Lewele, senior bestuurder vir kommunikasie by die Staatspensioenfonds (GEPF) gesels oor hoe die kuberaanval eise beïnvloed. Volg RSG Geldsake op Twitterبقلم Ryk van Niekerk
…
continue reading